Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Christie's Inn

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aqua-laan 32, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Vanaf R1 680 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Christie's Inn is 'n huislike verblyf-instansie in Tzaneen. Tzaneen, wat as 'n aantreklike subtropiese tuindorp beskryf word, is in werklikheid die tweede grootste dorp in die Mopani-distrik in Limpopo. Dit lê aan die voet van die Wolkberge in die noordelike uitlopers van die Drakensberge.

Die herberg bied 10 ruim en suite-kamers, almal toegerus met lugversorging en waaiers. Gaste kan in die lieflike tuin ontspan of 'n rustige, kalm en netjiese omgewing geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar, asook 'n skoon swembad om af te koel gedurende die warm somersdae.

Die Drakensberge vorm 'n indrukwekkende agtergrond vir die dorp wat bekend is vir sy oorvloedige groei van omtrent alles wat subtropies is, soos avokado's, neute, sitrusvrugte, mango's, piesangs, lietsjies, koffie, tee en katoen.

Tzaneen dien ook as 'n goeie plek om die res van die streek met sy posisie net onder die Magoebaskloof te verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Thomas M
Besigheidsreis
5.0
Clean, comfortable, and as described. Responsive host. Would stay again! Great stay. The place was clean, comfortable, and exactly as d...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Jurjen F
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi plek. Dit is een baie mooi en nuwe plek. Ons het nie op of aanmerkings nie. Alles was reg!
Feb 2025
A C
Besigheidsreis
5.0
Aangename tyd. Vriendelike en hulpvaardige ontvangs. Heerlike ontbyt.
Jan 2025
Henry C
Besigheidsreis
5.0
Geen opmerking. Geen opmerking om hier te maak. Ek het mos nou klaar 5 sterre vir alles gegee. Sjoe, die goed vat te veel tyd!
Jan 2025
Rupert J
Besigheidsreis
5.0
Baie vriendelike ontvangs gehad. Dankie tog vir lugversorgers. Ek het baie lekker gebly.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Estie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Aqua-laan 32, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink Christie's Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tzaneen Laeveld Limpopo
Vanaf
Vanaf R 1 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aqua-laan 32, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4eb8d7cf8dc475b20209520044b8a6168e70688d88c78dad02a1076f703403ca32b87b15f688f5fc972450194bd88295233b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 32 Aqua Avenue Tzaneen 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.814828500238 30.153667330742

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang