Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chrizaan Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 734 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Ohna O
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Sal beslis aanbeveel, lekker gebly. Baie lekker. Veilig gevoel. Gawe en baie behulpsame gasvrou. Sy het ons tot 'n braai verskaf wat ons kon gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Goeie môre Ohna, Was goed om weer van julle te hoor en baie dankie vir die positiewe terugvoer en 2 besprekings. Ek is bly om te hoor dat julle lekker by Chrizaan gebly het. Hoop ons sien weer in die toekoms. Groete, Suzan Celliers.

Marius J
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Fantagories. Baie lekker gebly. Alles was netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Môre Marius, Wil net baie dankie sê vir die mooi terugvoer. Bly dat u tevrede was. Altyd welkom. Vriendelike groete, Suzan.

Herbert S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Soos altyd, 100% voldoen aan ons behoeftes. Was weereens soos verwag - daarom gaan ons elke keer daar tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Môre Herbert, Baie dankie vir julle positiewe terugvoer en kan maar net sê baie dankie vir julle lojale ondersteuning oor jare by Chrizaan. Waardeer! Suzan.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Good morning, John. Thank you so much for your feedback. I am glad everything went well while I was in Pretoria. Hope to be here if you pass through Colesberg again. Greetings, Suzan at Chrizaan.

Karen N
1 nag
5.0
Sep 2024

Clean and tidy room - value for money. Clean and tidy room and safe parking behind locked gate - value for money. Would stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Thank you Karin for your positive feedback. Was glad to hear that you enjoyed the stay. Always welcome. Regards, Suzan at Chrizaan Colesberg.

Reiner F
1 nag
5.0
Sep 2024

Netjies, rustig en skoon. Ek sal enige tyd weer by julle tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Môre Reiner, Ek is bly dat alles nog op standaard was toe ek weg was. Hoop ons kan ontmoet as u weer kom. Altyd welkom. Suzan Celliers by Chrizaan Colesberg.

Vivian D
1 nag
5.0
Sep 2024

Gemaklik, waarde vir geld, vriendelik. Heerlike kuier! Sal weer terugkeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Goeie naand Vivian, Wil net dankie se vir die positiewe terugvoer. Bly dat u die verblyf geniet het en kon uitrus. Altyd welkom. Vriendelike groete, Suzan by Chrizaan Colesberg.

Pieter H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik geslaap, alle geriewe was beskikbaar. Mooi ontvangs deur Chrizaan. Kamer netjies en skoon, sal weer daar oornag. Veilige parkering vir voertuig. Ons Scotty het ook lekker in die tuin rondgehardloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Môre Pieter, Baie dankie dat u tyd geneem het om 'n positiewe terugvoer deur te stuur. Bly julle was tevrede en dat Scotty die tuin kon geniet. Kom gerus weer. Suzan by Chrizaan Colesberg.

Anja H
1 nag
5.0
Aug 2024

Netjies, veilig, vriendelike diens. Skoon en netjies met veilige parkering en baie vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Goeie naand Anja, Baie dankie dat jy vir ons so 'n mooi positiewe terugvoer gegee het. Waardeer dit baie. Het so lekker met jou gesels oor die baie interessante werk wat jy doen om ons land se erfenis te bewaar. Kom gerus weer. Suzan by Chrizaan Colesberg.

Ryan T
1 nag
5.0
Aug 2024

Perfek! Ek het 'n fantastiese verblyf by hierdie verblyf gehad! Die plek was silwerskoon, wat my dadelik tuis laat voel het van die oomblik wat ek aangekom het. Die personeel was ongelooflik vriendelik en het uit hul pad gegaan om seker te maak ek het alles wat ek nodig het. Ek sal hierdie plek sterk aanbeveel vir enige iemand wat op soek is na 'n gemaklike en moeitevrye verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Goeie middag Ryan, Baie dankie vir die komplimente en die positiewe terugvoer. Was ook vir ons lekker om jou hier te hê. Altyd welkom. Waardeer dit regtig. Suzan by Chrizaan Colesberg.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suzan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 734

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Jager-straat 14, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyNGYwY2I0LTQzNzEtNDM4Mi1hZGE1LTEyYzlmZmIyODM1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag, vir 2 mense 734 5 1 5 14 De Jager Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.728537812505 25.088696479797

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang