Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chrizaan Gastehuis

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Jager-straat 14, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R620 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Chrizaan Gastehuis bied 2 smaakvol versierde eenhede in die hartjie van die Groot Karoo in Colesburg.

Kamer 1 beskik oor 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Kamer 2 beskik oor 'n dubbelbed. Die beddens het gemaklike matrasse met kraakvars linne, duvets en ekstra komberse/elektriese komberse indien nodig. Die eenhede is skoon en privaat. Daar is 'n en suite-badkamer met stort, toilet, wasbak. Koffie, tee, melk en beskuit word voorsien.

Daar is 'n selfsorghoekie met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, toebroodjie-toaster plus breekware en eetgerei in kamers. Daar is 'n waaier, verwarmer.

Die 2 eenhede is langs mekaar en elkeen het 'n buitedeur en patio. 'n Braai op wiele is beskikbaar. Daar is 'n groot tuin. Opgeleide troeteldiere is baie welkom. Rustige omgewing en parkeerplek voor die kamer.

Met 'n ryk geskiedenis, natuurlike prag en buitemuurse aktiwiteite, is Colesberg 'n ideale oornagplek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 743 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Jandre B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en rustig. Baie lekker en baie skoon. Geen klagtes, net komplimente.
Nov 2024
Keanan L
5.0
Chrizaan Guesthouse is awesome. Ek het baie lekker gebly by Chrizaan Guest House.
Nov 2024
Danie M
5.0
Perfek. Ja, baie lekker gebly.
Nov 2024
Lucas V
Besigheidsreis
5.0
Fantastiese oorslaap eenheid. Naby en gemaklik vir reis. Netjies en ruim eenheid. Fantastiese oorslaap eenheid. Naby en gemaklik vir reis. Netjies en ...
Sien meer
Okt 2024
Derek V
5.0
Will definitely stay here again. Enjoyed my stay and it was fit for purpose.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suzan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 743

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • De Jager-straat 14, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Chrizaan Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 620
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Jager-straat 14, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyNGYwY2I0LTQzNzEtNDM4Mi1hZGE1LTEyYzlmZmIyODM1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag, vir 2 mense 743 5 1 5 14 De Jager Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.728537812505 25.088696479797

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang