Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chrizaan Gastehuis

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Jager-straat 14, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R620 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Chrizaan Guest House bied 2 eenhede wat smaakvol versier is en in die hartjie van die Groot Karoo in Colesberg geleë is.

Kamer 1 het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Kamer 2 het 'n dubbelbed. Elke bed het 'n gemaklike matras met skoon linne, duvets en ekstra komberse of elektriese komberse indien nodig. Elke eenheid is skoon en privaat. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Koffie, tee, melk en beskuit word voorsien.

Elke kamer het 'n selfsorghoekie met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, toebroodrooster, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n waaier en verwarmer.

Die eenhede is langs mekaar en elke eenheid het 'n buitedeur en patio. Daar is 'n draagbare braai en groot tuin. Opgeleide troeteldiere word toegelaat. Die omgewing is lekker stil en daar is parkeerplek voor die kamer.

Die ryk geskiedenis, natuurskoon en buitelug-doendinge, maar Colesberg die ideale oornagbestemming.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 734 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Ohna O
Saam met vriende
5.0
Sal beslis aanbeveel, lekker gebly. Baie lekker. Veilig gevoel. Gawe en baie behulpsame gasvrou. Sy het ons tot 'n braai verskaf wat ons kon gebruik.
Okt 2024
Marius J
Saam met vriende
5.0
Fantagories. Baie lekker gebly. Alles was netjies en gerieflik.
Okt 2024
Herbert S
Saam met lewensmaat
5.0
Soos altyd, 100% voldoen aan ons behoeftes. Was weereens soos verwag - daarom gaan ons elke keer daar tuis.
Okt 2024
Karen N
5.0
Clean and tidy room - value for money. Clean and tidy room and safe parking behind locked gate - value for money. Would stay here again...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Reiner F
5.0
Netjies, rustig en skoon. Ek sal enige tyd weer by julle tuisgaan.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suzan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 734

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • De Jager-straat 14, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Chrizaan Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R620
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Jager-straat 14, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyNGYwY2I0LTQzNzEtNDM4Mi1hZGE1LTEyYzlmZmIyODM1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag, vir 2 mense 734 5 1 5 14 De Jager Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.728537812505 25.088696479797

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang