Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ChriZelo Self-Catering Overnight Units

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 32 resensies vir ChriZelo Self-Catering Overnight Units
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Estelle M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle M

Wonderful!

Safe environment, peaceful, comfortable.

Werner S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S

Heerlike ontspanne kuier gehad.

Baie lekker gebly. Hostes was vriendelik en het ons baie mooi en goed behandel. Skoon plekkie en goed toegerus. Veilige parkeering.

Ansie J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie J

Lekke.

Baie lekker gebly. Baie vriendelik ontvang!

Pierre N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Pierre N

Het nie by ChriZelo gebly nie.

Ons het op 27 Februarie 2024 bespreek en ten volle betaal vir die akkommodasie op 9 April 2024. Op 5 April 2024 terwyl ons reeds oppad was, is 'n WhatsApp-deur die eienaar aan my gestuur dat die akkommodasie op langtermyn verhuur is en ons na 'n ander gastehuis verwys is. Aldaar aangekom, is ons weer na 'n ander gastehuis verwys. Laasgenoemde was heeltemal aanvaarbaar vir ons.

Johan C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Lekker gebly.

Lekker gebly met voldoende verkoeling vir Upington se somer.

Carolyn W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carolyn W

Safe and comfortable overnight stay.

Safe and comfortable space with a friendly welcome. Lovely outside area to relax and a full fridge that was big enough for our frozen food. Shower heat and pressure were good and beds were comfortable. The bunk bed is suitable for an adult at the bottom or for children. Travelled with a 9-year-old and 25-year-old. Rusks and bottled water were a nice add-on. Safe off-street parking. Close to shops and takeaways.

ChriZelo Self-Catering Overnight Units se terugvoer

Thank you so much for your detailed feedback. Glad you enjoy your stay.

ChriZelo Self-Catering Overnight Units
Rudolf B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf B

Dis 'n baie lieflike en gerieflike eenheid en sal beslis in die toekoms weer gebruikmaak daarvan.

Die plek is sentraal geleë. Lekker voortuin met grasperk vir die kinders. Die persoonlike "touch" van melk, gebottelde water en die beskuit maak dit spesiaal.

ChriZelo Self-Catering Overnight Units se terugvoer

Baie baie dankie vir julle terugvoer, sal dit beslis ter harte neem. Dankie dat julle so positief teenoor ons reageer terwyl ons in Kroonstad was. Ons waardeer dit.
Mooi loop,
ChriZelo

ChriZelo Self-Catering Overnight Units
Sandra P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra P

Sal definitief aanbeveel en self weer gebruik.

Gerieflik ingerig, veilige parkeerplek, naby alles. Waarde vir geld.

Rehet T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rehet T

Uitstekende ontvangs laatnag en baie vriendelik.

Sal weer daar bly. Uitstekend.

Pamarin M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamarin M

Quiet, cosy and all our expectations were met.

We were met by the owner's husband, very friendly. Zelda was always available when we needed anything. Thank you.

Heinrich L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich L

Goeie waarde vir geld!

Alles was skoon, netjies en privaat; sal graag weer daar besoek!

Merlynn I - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merlynn I

Gemaklik, gerieflik en veilig.

Dit was lekker rustig en ek sal enige iemand aanraai om daar te slaap, want jy het privaatheid ook.

ChriZelo Self-Catering Overnight Units se terugvoer

Baie dankie, waardeer jou terugvoer, bly julle het lekker gebly.

ChriZelo Self-Catering Overnight Units
Dean T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dean T

Baie lekker gewees.

Was baie lekker en sal beslis weer die dienste gebruik.

Walter T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter T

Vriendelike en gesellige gasvrou. Uitstekende netheid in en om die eenheid.

Ons het oornag met twee jong woelwater seuns wat net nie tot rus kon kom na die dag op die pad nie. Die netjiese tuin het gesorg dat hulle die energie kon uithardloop terwyl ek en my vrou rustig die oornagsakke kon uitpak, netjiese veilige omgewing. Dankie vir die moeite en die werklike netjiese plekkie, sal beslis weer daar oornag.

ChriZelo Self-Catering Overnight Units se terugvoer

Baie, baie dankie vir die postiewe terugvoer, dit doen my hart goed. Julle was self uitstekende gaste, sal julle met graagte weer ontvang.
Zelda

ChriZelo Self-Catering Overnight Units
Dia B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dia B

Ons het baie lekker gebly sonder enige probleme.

Vriendelike en uitstekende diens. Lekker naby aan die mall en veilig vir klein kinders. Genoeg spasie. Ons het baie lekker oorgebly en gekuier. Dit sal beslis van nou af ons tuisgaanplek wees in Upington.

ChriZelo Self-Catering Overnight Units se terugvoer

Ag sweet, baie dankie julle so dankbaar julle het dit geniet, sien uit om julle weer te sien.

ChriZelo Self-Catering Overnight Units
Bertus C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus C

Waarde vir geld.

Pragtige plekkie, goed uitgerus. Sal beslis in die toekoms weer gebruik maak van Louis en Zelda se gasvryheid.

Shamiel D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shamiel D

Gerieflik en rustig.

Alles wat 'n mens nodig het en waarde vir geld. Vriendelike en gesellige gashere ook.

Dewald V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald V

Alles was okay.

Die plek kan net werk vir gesin met klein kinders!

Ronnie M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ronnie M

Lekker nagrus.

Straatnaam veranderings het aanwysings na die gastehuis uiters moeilik gemaak om te volg.

ChriZelo Self-Catering Overnight Units se terugvoer

Ek dink werklik dis iets wat onder ons aandag gebring moet word as u so voel, nog nooit voorheen so klagte gehad nie. Jammer julle het so gesukkel.

ChriZelo Self-Catering Overnight Units
Amiena G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Amiena G

Quiet. Clean. Satisfactory.

Bathroom small. No TV in main room. No aircon in main room. Needs a remote gate for coming in late.

Wianke M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wianke M

Baie aangenaam.

Baie aangenaam, maklik om te kry en vriendelike eienaar.

Jan W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan W

Gerieflik.

Sal aanbeveel, baie gerieflik.

Nicolaas T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas T

Skoon opset en vriendelike mense, vir seker die moeite werd.

Baie lekker oorgeslaap by Zelda-hulle. Alles was skoon en netjies en die aand se kuier met hulle was vir die tieners 'n fees. Baie veilige omgewing - die kinders kon krieket in die straat speel tot laatnag toe. Sal vir seker weer daar oorbly.

Hentie S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hentie S

Die beste ooit. Onbeskryflik lekker.

Gasvry, skoon, nie woorde om dit te beskryf nie.

ChriZelo Self-Catering Overnight Units se terugvoer

Sjoe, baie, baie dankie vir die groot kompliment. Julle is enige tyd weer welkom.

ChriZelo Self-Catering Overnight Units
Hetta H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hetta H

Skoon, netjies en ruim woonstel.

Alles was in plek soos vooraf gereël. Baie lekker gebly en vriendelike mense. Groete.

Stanley N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley N

Heerlik gebly.

Was heerlik om hier te bly.

Logan H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Logan H

Rustige kuiertjie met vriende in die oulike plekkie.

Ek sal enige tyd weer by ChriZelo gaan bly. Die plekkie is netjies, ons het ons eie privaatheid gehad en die braai geriewe is tops. Dankie ook aan Zelda vir die vriendelikheid.

ChriZelo Self-Catering Overnight Units se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer jul terugvoer, dankie ook dat julle ons plekkie so netjies agter gelaat het.

ChriZelo Self-Catering Overnight Units
Harry N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry N

Pet friendly and awesome people. Will stay there again.

Pet friendly. Very clean. Nice braai area.

Ettiene P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettiene P

Gasvryheid en akkommodasie was uitstekend.

Ons is voorsien van alles en nog meer met ons aankoms. Alles was netjies en skoon. My dogtertjie het al die spasie baie geniet en kon lekker speel op die gras. Ek sal vir seker enige iemand verwys na ChriZelo Self-Catering. Ons sal vir seker weer by hulle oornag.

ChriZelo Self-Catering Overnight Units se terugvoer

Sjoe baie baie dankie vir die terugvoer.
Julle was uitstekend gaste.
Sien uit om jul weer te sien.
Groete,
Louis en Zelda

ChriZelo Self-Catering Overnight Units
Leon D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D

Perfekte oornag geleentheid.

Baie goeie waarde vir geld, netjies en naby aan winkelsentrum.

Natasha V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha V

Lovely, cosy place, perfect for pets.

We love travelling with our doggies, this was a lovely cosy place that worked perfectly for us and our fur children.

Meghan D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Meghan D

Netjies, veilig en ontspanne.

Rustige buurt, netjiese huisie, alles was in orde.

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Watsonia-laan 8, Blydeville, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3NEL1nKyLIGRlAHfgqCYHQFbYw6AHrwGCHrJdACf8HaCC4YvkW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 8 Watsonia Avenue Blydeville 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -28.43527637464 21.267087244178

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang