Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ChriZelo Self-Catering Overnight Units

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Estelle M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wonderful! Safe environment, peaceful, comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
ChriZelo Self-Catering Overnight Units
Baie dankie Estelle vir die goeie terugvoer, was lekker om julle hier te hê.

Werner S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Heerlike ontspanne kuier gehad. Baie lekker gebly. Hostes was vriendelik en het ons baie mooi en goed behandel. Skoon plekkie en goed toegerus. Veilige parkeering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie J
1 nag
5.0
Jan 2024

Lekke. Baie lekker gebly. Baie vriendelik ontvang!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre N
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Apr 2024

Het nie by ChriZelo gebly nie. Ons het op 27 Februarie 2024 bespreek en ten volle betaal vir die akkommodasie op 9 April 2024. Op 5 April 2024 terwyl ons reeds oppad was, is 'n WhatsApp-deur die eienaar aan my gestuur dat die akkommodasie op langtermyn verhuur is en ons na 'n ander gastehuis verwys is. Aldaar aangekom, is ons weer na 'n ander gastehuis verwys. Laasgenoemde was heeltemal aanvaarbaar vir ons.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Johan C
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Lekker gebly. Lekker gebly met voldoende verkoeling vir Upington se somer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carolyn W
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2023

Safe and comfortable overnight stay. Safe and comfortable space with a friendly welcome. Lovely outside area to relax and a full fridge that was big enough for our frozen food. Shower heat and pressure were good and beds were comfortable. The bunk bed is suitable for an adult at the bottom or for children. Travelled with a 9-year-old and 25-year-old. Rusks and bottled water were a nice add-on. Safe off-street parking. Close to shops and takeaways.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Zelda
ChriZelo Self-Catering Overnight Units
Thank you so much for your detailed feedback. Glad you enjoy your stay.

Rudolf B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Dis 'n baie lieflike en gerieflike eenheid en sal beslis in die toekoms weer gebruikmaak daarvan. Die plek is sentraal geleë. Lekker voortuin met grasperk vir die kinders. Die persoonlike "touch" van melk, gebottelde water en die beskuit maak dit spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
ChriZelo Self-Catering Overnight Units
Baie baie dankie vir julle terugvoer, sal dit beslis ter harte neem. Dankie dat julle so positief teenoor ons reageer terwyl ons in Kroonstad was. Ons waardeer dit. Mooi loop, ChriZelo

Sandra P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Sal definitief aanbeveel en self weer gebruik. Gerieflik ingerig, veilige parkeerplek, naby alles. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rehet T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Uitstekende ontvangs laatnag en baie vriendelik. Sal weer daar bly. Uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pamarin M
Kort verblyf
5.0
Jan 2022

Quiet, cosy and all our expectations were met. We were met by the owner's husband, very friendly. Zelda was always available when we needed anything. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Watsonia-laan 8, Blydeville, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3NEL1nKyLIGRlAHfgqCYHQFbYw6AHrwGCHrJdACf8HaCC4YvkW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 8 Watsonia Avenue Blydeville 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -28.43527637464 21.267087244178

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang