Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chrysalis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huis 20, Chrysalis, Trails End Privaat Landgoed, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Chrysalis is 'n toevlugsoord vir jou eko-toeris, waterski-fanatici, vissermanne, voëlkykers en enigiemand wat tyd met die natuur nodig het. Hierdie privaat landgoed is op die bekende Swartvlei-meer geleë en bied gaste toegang tot die meer vanaf 2 jetty's, asook 'n privaat lanseerarea vir jou boot. Gaste het ook direkte toegang tot die meer en die verskeie watersportaktiwiteite.

Hierdie vrystaande huis het 2 slaapkamers, albei met en suite-badkamers, asook 1 groot, oop leefarea wat die volledig toegeruste kombuis, 'n eetkamer en 'n sitkamer insluit. Groot voudeure lei na die tuin met 'n braai-area.

Die landgoed spog ook met 2 swembaddens en pragtige tuine vir kinders om hulself te geniet net voor Ma en Pa aftree vir 'n heerlike glas wyn en 'n vuur onder die sterre.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Chrysalis
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Huis 20, Chrysalis, Trails End Privaat Landgoed, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Chrysalis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huis 20, Chrysalis, Trails End Privaat Landgoed, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU4N2RmOGJjLTk3OGYtNDUwYS1iOGZhLTcyMmYxMWI4ZTA2ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 House 20 Chrysalis Trails End Private Estate 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.996463888889 22.736105555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang