Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chuck's Khaya

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Jean M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Great destination. For family retreat, holidays.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Dit was n uitstekende besluit gewees en sal dit beslis aanbeveel vir enige gesin wat hou van die buitelewe. Die perfekte plek met als op een plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Keisha
Chuck's Khaya
We are happy that you enjoyed your stay at Chuck's Khaya and hope to see you back soon. Thank you for your positive review.

Marius N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Absolutely amazing! Ongelooflike stukkie diamant van 'n plek. Rustig en stil, klipgooi van nabygeleë dorpe. 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Keisha
Chuck's Khaya
Thank you Marius for the great review. Next time book the 10 Sleeper as well and bring the whole rugby team with you. Stay blessed.

Ian S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Heerlik. Was so lekker blyplek, sal weer in die toekoms daar gaan bly. Is 'n lekker stil en privaat plek. Daar is alles wat jy benodig, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Keisha
Chuck's Khaya
We thank you for your positive review and look forward to hosting you and your family again. Stay safe.

Thersha P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Baie mooi plekkie, baie stylvol en modern. Dit het gevoel ek is by my eie huis, sal definitief in die toekoms weer daar wil kuier. Ons het 'n baie lekker naweek gehad - een vir die boeke. Lekker vir 'n gesin wat saam met die kinders wil kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Qwendoline M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Des 2023

Uitstekend. Dit was 'n baie lekker naweek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Kevin P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

Perfect! Die plek is uitstekend vir al om 'n bietjie weg te kom van die besige lewe van die stad en die kinders het hulle baie geniet. Weereens baie dankie Sandra ons is binnekort weer daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Excellent and worth the money and time spent at Chuck's Khaya. It's nice and quiet, nothing to complain about. Seeing me go again in this year or years to come. Really a lovely place. Thanks a lot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashton G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Peaceful. The place was amazing, there is even an entertainment area made available on arrival with a pool table, table tennis, checkers, etc. The park area is great for kids. And the pool was amazing. The host was so accommodating would definitely recommend this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Keisha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 37

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Riversdalpad, Botterkloof Leefstyl-oord, Stilbaai, 6674 , Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa68e9764db18ce18ae95e96792bf1ca2d88bddb8116278d9b6997556e8a2f9abccfc3fbda42ef04582b3a6a42d48a6b3feca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Old Riversdale Road Botterkloof Lifestyle Estate 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.319941259459 21.38945252055

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang