Chuck's Khaya
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ou Riversdalpad, Botterkloof Leefstyl-oord, Stilbaai, 6674 , Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Chuck's Khaya, voorheen bekend as Rianda, is 'n selfsorgvakansiehuis op die veilige Botterkloof Leefstyllandgoed op die Tuinroete net 8 km buite Stilbaai. Dit is net 5 minute se ry vanaf 2 Blouvlagstrande, Preekstoel en Lappiesbaai, die strandmeer en die rivier en die Stilbaai Gholfbaan is ook net so 10 km ver.
Die huis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n ekstra enkelbed en daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die en suite-badkamer.
Die kombuis is ten volle toegerus met eetgerei, breekware, 'n mikrogolf, yskas en 'n stoof. Daar is 'n houtdek met buitemeubels is en van hier kan gaste na die magdom voëls sit en kyk wat in die melkhoute kwetter. Die leefarea bied toegang tot 'n stoep met buitemeubels en 'n ingeboude braai.
Die Bottekloof Oord het 'n groot swembad met 'n kindervriendelike swembad langsaan. Die landgoed spog met 'n ryk voëllewe en is dus 'n besonderse vakansieplek vir voëlkykers.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Keisha Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 37
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Ou Riversdalpad, Botterkloof Leefstyl-oord, Stilbaai, 6674 , Wes-Kaap
- Gaste dink Chuck's Khaya het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ou Riversdalpad, Botterkloof Leefstyl-oord, Stilbaai, 6674 , Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang