Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chuck's Khaya

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Riversdalpad, Botterkloof Leefstyl-oord, Stilbaai, 6674 , Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Chuck's Khaya, voorheen bekend as Rianda, is 'n selfsorgvakansiehuis op die veilige Botterkloof Leefstyllandgoed op die Tuinroete net 8 km buite Stilbaai. Dit is net 5 minute se ry vanaf 2 Blouvlagstrande, Preekstoel en Lappiesbaai, die strandmeer en die rivier en die Stilbaai Gholfbaan is ook net so 10 km ver.

Die huis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n ekstra enkelbed en daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die en suite-badkamer.

Die kombuis is ten volle toegerus met eetgerei, breekware, 'n mikrogolf, yskas en 'n stoof. Daar is 'n houtdek met buitemeubels is en van hier kan gaste na die magdom voëls sit en kyk wat in die melkhoute kwetter. Die leefarea bied toegang tot 'n stoep met buitemeubels en 'n ingeboude braai.

Die Bottekloof Oord het 'n groot swembad met 'n kindervriendelike swembad langsaan. Die landgoed spog met 'n ryk voëllewe en is dus 'n besonderse vakansieplek vir voëlkykers.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Jean M
Gesin met tieners
5.0
Great destination. For family retreat, holidays.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2023
Henk B
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was n uitstekende besluit gewees en sal dit beslis aanbeveel vir enige gesin wat hou van die buitelewe. Die perfekte plek met als op een plek.
Apr 2023
Ian S
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik. Was so lekker blyplek, sal weer in die toekoms daar gaan bly. Is 'n lekker stil en privaat plek. Daar is alles wat jy benodig, dankie.
Mrt 2023
Marius N
Gesin met tieners
5.0
Absolutely amazing! Ongelooflike stukkie diamant van 'n plek. Rustig en stil, klipgooi van nabygeleë dorpe. 10/10.
Apr 2023
Thersha P
Saam met vriende
5.0
Baie mooi plekkie, baie stylvol en modern. Dit het gevoel ek is by my eie huis, sal definitief in die toekoms weer daar wil kuier. Ons het 'n baie lek...
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Keisha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 37

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Ou Riversdalpad, Botterkloof Leefstyl-oord, Stilbaai, 6674 , Wes-Kaap
  • Gaste dink Chuck's Khaya het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Riversdalpad, Botterkloof Leefstyl-oord, Stilbaai, 6674 , Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa68e9764db18ce18ae95e96792bf1ca2d88bddb8116278d9b6997556e8a2f9abccfc3fbda42ef04582b3a6a42d48a6b3feca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Old Riversdale Road Botterkloof Lifestyle Estate 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.319941259459 21.38945252055

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang