Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Church Street House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Isayvani G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Enjoyed the stay. House was clean and had all the amenities. Customer service provided was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coreen V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

'n Netjiese en goed toegeruste gastehuis. Modern, puik en alles waarvoor jy kan vra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina-marie R
Kort verblyf
4.8
Okt 2023

Baie gerieflike en veilige verblyf en stap afstand van alles wat ons wou doen in Worcester. Church Street House is ruim, baie mooi en luuks ingerig en ons sal volgende keer weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Orna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Dit was 'n belewenis om in hierdie pragtige huis te kon tuis gaan! Die interieur van Church Street House is prentjie mooi. Alles wat jy nodig het is daar, baie smaakvol ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Church Street
Church Street House
Dear Orna. Thank you for being such lovely guests at Church Street House. We look forward to welcoming you back soon. Kind regards, Salomie

Esmeralda F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Voorwaar waarde vir geld. Baie netjiese plekkie, sal dit vir enigeen aanbeveel. Sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Church Street
Church Street House
Dear Esmerelda Thank you for being fantastic guests. We do hope to welcome you back again in the near future.

Peter L
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Jan 2022

It was great, despite being work. Felt like a mini holiday. Please clean up bunch of keys.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Church Street
Church Street House
Dear Peter Thank you for the great feedback. We look forward to welcome you back again soon.

Ryno C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2022

Vreeslike mooi, netjies huis. Baie slegte diens en kommunikasie. Ek het al by verskeie plekke regoor Suid Afrika gebly en nog altyd was dit gerieflik en maklik. 'n Mens doen die soektog, kry wat jy benodig, bespreek dit, betaal en siedaar alles is gereël, reg en gereed om net op te daag. Nie die geval met Church Street House nie. Daar was ekstra kostes aan verbonde. Nog altyd ingesluit by die prys met al die vorige plekke wat ek bespreek het. Die R1000 ekstra vir breekware wat ek twee dae later nog nie terug ontvang het nie en R500 vir skoonmaak. Ek het geen probleem daarmee nie en het betaal, sou hou daarvan dat dit ingesluit was by die prys vir geen verrasings na 'n mens klaar bespreek nie. Ek was baie besig daai dag en moes die sleutels optel by hulle kantoor in werkstyd, maar na ek die sleutels ontvang het, was dit daar gelaat. Na 'n lang gespook met die bos sleutels, waar niemand my laat weet het wat is vir watse deur nie, het ek die kantoor toe weer gebel. Ek het nog nooit soveel ongerief gehad by 'n plek wat ons gehuur het nie. Church Street House is lieflik maar baie moeite vir as mens wil ontspan.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Church Street
Church Street House
Dear Ryno We are sorry that this was your experience at Church Street House. We have never had these type of complaints in the past and will surely do our best to make it easier for our next guests. The R1000 deposit was mentioned on the LekkeSlaap website. Please contact us if you have any further questions or complaints, so we can try to resolve it from our side. Thank you for your valuable feedback, we do appreciate it.

Lucille J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Veilige, skoon en 5 steruitleg Alles was bo my verwagting, modern meubels, die badkamer voel asof jy buite in die natuur bad. Ek is baie beïndruk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Church Street
Church Street House
Dear Lucille, thank you for choosing Church Street House. We are delighted that you enjoyed your stay.

Niel L
1 nag
5.0
Jun 2021

Baie groot en gerieflik. Die aan wysings om die sleutels te kry wat glad nie duidelik nie. Hulle sê watter sentrum, maar nie watter besigheid nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Church Street
Church Street House
Dear Niel Thank you for the 5-stars. You were an easy going guest without much hassle. We do hope to welcome you again soon. Church Street House

Sumari M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2021

Sielskos Church Street House is pragtig met als wat jy sal nodig kry. Ons het vreeslik lekker gebly en sal definitief weer teruggaan. Dis 'n ou skakelhuis wat nuut oorgedoen is, so jy hoor ongelukkig die bure se TV en die slaapkamers is teen die besige Kerkstraat met houthortji vensters wat kan raas as die wind erg waai. Die groot bad is fantasties, asook 'n groot instapstort. Die kaggel in sitkamer was so gesellig, dit is net jammer dat ons nie die kaggel in die slaapkamer kon gebruik nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Church Street Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 750
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 25A, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1881a85a33b88c628fea1cc46919b2014fa1e6974a053a2d1d733bc23f9fe50c62fe981e292a6dc24c8693151f37dfd7355f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 25A Church Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.639852106259 19.449621271164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang