Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Church Street House

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 25A, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Die Church Street House is in die historiese Kerkstraat in Worcester geleë en is 'n oulike 1880's selfsorgkothuis vir 4 mense.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Een van die kamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n instapstort en 'n bad.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is toegerus met 'n slim-TV en onbeperkte WiFi-toegang is beskikbaar.

Sonstoele word in die tuin voorsien waar gaste kan ontspan.

Worcester bied verskeie restaurante, wynlandgoedere en kelders, museums, asook doendinge wat wissel van voetslaan, bergfietsry en 4x4-roetes. Gaste kan ook die Q-plein besoek, wat net 450 m weg is vir inkopies en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Church Street House
Netheid
4.9/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Church Street Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 25A, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Church Street House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 25A, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1881a85a33b88c628fea1cc46919b2014fa1e6974a053a2d1d733bc23f9fe50c62fe981e292a6dc24c8693151f37dfd7355f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 25A Church Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.639852106259 19.449621271164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang