Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Church Street Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Erik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 15 resensies vir Church Street Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.8/5
Jaco A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco A

Sakereis saam met kollegas.

Goeie diens. Baie gemaklik gebly, skoon en netjies. Kan dit beslis aanbeveel.

Church Street Lodge se terugvoer

Ons is altyd bly om te hoor gaste bly lekker by ons. Sien julle volgende keer.

Church Street Lodge
Anushka P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anushka P

Dit was rustig en het elke oomblik geniet.

Die kliëntediens wat ons ontvang het, was baie nice en daar was geen probleme met die kamer waarin ons was nie.

Church Street Lodge se terugvoer

Ons is baie bly julle het lekker hier by ons gebly, dankie vir die terugvoer. Kom kuier gerus weer.

Church Street Lodge
Kirby M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kirby M

Clean, comfy, peaceful.

Clean, comfortable, safe and peaceful - ticked all the boxes for me. The only issue was the TV reception, it was very poor. There was a 'TV box' (I think) that wouldn't switch on. Other than that, no major issues. Would recommend.

Lizaan M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lizaan M

Dit was baie lekke.

Wonderlike plekkie gewees. Ons het ons soveel geniet, gemaklik en gerieflik.

Church Street Lodge se terugvoer

Ons is so bly julle het lekker hie rby ons gebly! Sien uit om julle weer by ons te verwelkom in die toekoms.

Church Street Lodge
Janke V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Janke V

Een aand oornag.

Gerieflik geslaap vir een nag.

Church Street Lodge se terugvoer

Baie Dankie Janke. Ons waardeer die terugvoering en ondersteuning. Kom gerus weer!!

Church Street Lodge
Esther S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esther S

Pragtige en rustige omgewing.

Goeie WiFi, nuwe elektriese-toestelle en 'n silwerskoon kamer. Die skoonmaker het uitsonderlike diens gelewer, deur deurentyd seker te maak of ek nog tevrede is (bv. genoeg koffie/tee het) of enigiets anders benodig. Kamer 17 se stokou voordeurslot moet vervang word. Dit kon nie altyd gesluit het nie en ek moes ontvangs bel. Verder het ek die kalmerende, prentjiemooi tuin geniet.

Church Street Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Esther, ons waardeer dit baie.
Ons is bly jy het jou tyd hier by Church Street Lodge geniet. Die tuin is regtig so mooi die tyd van die jaar, dis wonderlike dat jy dit kon geniet.
Ons geen aandag aan daardie slot.

Church Street Lodge
Hernus G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hernus G

Lekker ontspanende wegbreek.

Lekker sentraal geleë. Die akkomodasie was skoon, veilig en netjies. Sal enige tyd weer daar tui gaan. Daar was ook vrye toegang tot 'n baie gerieflike rondawel met ’n swembad en bankies.

Carlo G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carlo G

Pleasant stay for reasonable price.

I had a comfortable stay and will definitely return again!

Church Street Lodge se terugvoer

Thank you for the positive review Carlo. We look forward to seeing you at the Lodge again in the near future.
Kind regards,
Magda

Church Street Lodge
Johannes V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V

Nice and affordable,

Will recommend to anyone.

Suletta D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suletta D

Gemaklik, lekker kos.

Ons het die ligging en veiligheid waardeer, maar ek sal graag klein dinge soos haardroër, vogroom en 'n waslap wou hê.

Church Street Lodge se terugvoer

Hallo Suletta,
Dankie vir die positiewe opmerkings oor ligging en veiligheid. Die haardroërs raak ongelukkig weg uit die kamers, maar daar is een beskikbaar by ontvangs. Ons sit seep en shampoo in die kamers, maar aangesien ons nie stergradeer is nie, sit ons nie die luukses soos vogroom en waslappies in ons kamers nie.
Ons hoop ons sal julle weer van diens kan wees in die toekoms.
Groete,
Magda

Church Street Lodge
Chantel J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel J

Lekker rustige omgewing.

Netjiese kamer gehad. Kliëntediens kon beter gewees het. Ontvangs was nie baie entoesiasties nie.

Colette C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colette C

Dit was verwelkomend en ontspannend. Dankie Church Street Lodge.

Al het ons net vir een aand ingebook was ons baie tevrede met die verblyf. Baie welkom gevoel en tuis. Sal enige tyd die verblyf weer gebruik.

Church Street Lodge se terugvoer

Hello Colette, ons is so bly om te hoor julle het die tyd hier by ons geniet. Ons hoop om julle gou weer terug terug te verwelkom.

Church Street Lodge
Jeandré R - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeandré R

Vriendelike diens! Gemaklike slaapplek.

Het oorgeslaap na 'n troue. Nie regtig lank genoeg tyd spandeer om kommentaar te lewer nie. Vriendeike diens, baie lekker beddens, skoon en lekker swembad.

Church Street Lodge se terugvoer

Dankie vir jou mooi oorsig van ons plek, Jeandre. Sien julle graag weer.

Church Street Lodge
Natasha L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Natasha L

Aanvaarbaar

Kamerdeure vuil, kaste binne vuil. Geen vadoek.

Church Street Lodge se terugvoer

Hallo Natasha

Dankie vir die mooi algehele gradering wat jy vir ons gegee het.

Ek is baie jammer om te hoor dat alles nie in orde was in julle kamer nie. Ek gee dadelik aandag en ek hoop julle sal ons weer kom besoek en dat alles dan netjies sal wees. Geen verskoning van my af kan dit verander, en laat my net weer besef ons moet maar elke dag mooi inspeksie hou in die kamers.

Ek maak graag op vir die slegte ervaring deur julle te nooi om 'n gratis ontbyt by ons te neem volgende keer as julle weer sou kom kuier. Laat weet my net persoonlik en ek reël dit so.

Vriendelike groete
Magda

Church Street Lodge
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 49 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 36, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2ZDRkZTkzLWI1NmMtNDU5MC1iZTM5LWI0NDBhZjY4YjczMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 36 Church Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.639818 19.448672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang