Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Church Street Lodge

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Jaco A
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jun 2023

Sakereis saam met kollegas. Goeie diens. Baie gemaklik gebly, skoon en netjies. Kan dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Erik
Church Street Lodge
Ons is altyd bly om te hoor gaste bly lekker by ons. Sien julle volgende keer.

Anushka P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Dit was rustig en het elke oomblik geniet. Die kliëntediens wat ons ontvang het, was baie nice en daar was geen probleme met die kamer waarin ons was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Erik
Church Street Lodge
Ons is baie bly julle het lekker hier by ons gebly, dankie vir die terugvoer. Kom kuier gerus weer.

Kirby M
1 nag
4.6
Des 2023

Clean, comfy, peaceful. Clean, comfortable, safe and peaceful - ticked all the boxes for me. The only issue was the TV reception, it was very poor. There was a 'TV box' (I think) that wouldn't switch on. Other than that, no major issues. Would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizaan M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2023

Dit was baie lekke. Wonderlike plekkie gewees. Ons het ons soveel geniet, gemaklik en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Erik
Church Street Lodge
Ons is so bly julle het lekker hie rby ons gebly! Sien uit om julle weer by ons te verwelkom in die toekoms.

Janke V
1 nag
3.8
Sep 2023

Een aand oornag. Gerieflik geslaap vir een nag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Erik
Church Street Lodge
Baie Dankie Janke. Ons waardeer die terugvoering en ondersteuning. Kom gerus weer!!

Esther S
Kort verblyf
4.6
Okt 2022

Pragtige en rustige omgewing. Goeie WiFi, nuwe elektriese-toestelle en 'n silwerskoon kamer. Die skoonmaker het uitsonderlike diens gelewer, deur deurentyd seker te maak of ek nog tevrede is (bv. genoeg koffie/tee het) of enigiets anders benodig. Kamer 17 se stokou voordeurslot moet vervang word. Dit kon nie altyd gesluit het nie en ek moes ontvangs bel. Verder het ek die kalmerende, prentjiemooi tuin geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Erik
Church Street Lodge
Baie dankie vir jou terugvoer Esther, ons waardeer dit baie. Ons is bly jy het jou tyd hier by Church Street Lodge geniet. Die tuin is regtig so mooi die tyd van die jaar, dis wonderlike dat jy dit kon geniet. Ons geen aandag aan daardie slot.

Hernus G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Lekker ontspanende wegbreek. Lekker sentraal geleë. Die akkomodasie was skoon, veilig en netjies. Sal enige tyd weer daar tui gaan. Daar was ook vrye toegang tot 'n baie gerieflike rondawel met ’n swembad en bankies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlo G
Kort verblyf
4.6
Feb 2019

Pleasant stay for reasonable price. I had a comfortable stay and will definitely return again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Erik
Church Street Lodge
Thank you for the positive review Carlo. We look forward to seeing you at the Lodge again in the near future. Kind regards, Magda

Johannes V
1 nag Saam met vriende
4.4
Des 2019

Nice and affordable, Will recommend to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Suletta D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2018

Gemaklik, lekker kos. Ons het die ligging en veiligheid waardeer, maar ek sal graag klein dinge soos haardroër, vogroom en 'n waslap wou hê.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Erik
Church Street Lodge
Hallo Suletta, Dankie vir die positiewe opmerkings oor ligging en veiligheid. Die haardroërs raak ongelukkig weg uit die kamers, maar daar is een beskikbaar by ontvangs. Ons sit seep en shampoo in die kamers, maar aangesien ons nie stergradeer is nie, sit ons nie die luukses soos vogroom en waslappies in ons kamers nie. Ons hoop ons sal julle weer van diens kan wees in die toekoms. Groete, Magda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Erik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 49 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 36, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2ZDRkZTkzLWI1NmMtNDU5MC1iZTM5LWI0NDBhZjY4YjczMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 36 Church Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.639818 19.448672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang