Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Church Street Lodge

  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 36, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Church Street Lodge is in die prentjiemooi Worcester geleë en beskik oor verskillende kamers.

Church Street Lodge bied 21 en suite-kamers wat ingerig is met enkel- of dubbelbeddens en badkamers met 'n bad, stort of albei. Die kamers het lugversorging, TV's, yskassies, en tee- en koffiemaakgeriewe. Rook is verbode in die kamers en daar is privaat ingange en patio's.

Die gastehuis het 'n swembad waar gaste kan ontspan en daar is ook veilige parkeerplek. Ontbyt is op versoek beskikbaar. Konferensie- en funksie-fasiliteite is ook beskikbaar.

Church Street Lodge is stapafstand van die middedorp af en die area bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge soos die Kleinplasie Open Air Museum, die KWV House of Brandy, verskeie wynkelders, museums, die unieke Fossielroete, verskeie restaurante, 4x4, voetslaan- en bergfietsroetes.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Jaco A
Besigheidsreis
4.8
Sakereis saam met kollegas. Goeie diens. Baie gemaklik gebly, skoon en netjies. Kan dit beslis aanbeveel.
Jun 2023
Anushka P
Saam met lewensmaat
4.8
Dit was rustig en het elke oomblik geniet. Die kliëntediens wat ons ontvang het, was baie nice en daar was geen probleme met die kamer waarin ons was ...
Sien meer
Jun 2023
Kirby M
4.6
Clean, comfy, peaceful. Clean, comfortable, safe and peaceful - ticked all the boxes for me. The only issue was the TV reception, it wa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Bronwyn M
4.2
Unruly guests. Regrettably, I did not have a good stay at Church Street Lodge. The guests in the room next to me came home in the early...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Lizaan M
Saam met lewensmaat
4.2
Dit was baie lekke. Wonderlike plekkie gewees. Ons het ons soveel geniet, gemaklik en gerieflik.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Erik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 36, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Church Street Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 120
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 49 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 36, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2ZDRkZTkzLWI1NmMtNDU5MC1iZTM5LWI0NDBhZjY4YjczMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 36 Church Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.639818 19.448672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang