Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Churchill House

  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Churchillweg 3a, Winston Park, 3610, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Churchill House is 'n pragtig ingerigte gastehuis in die lowerryke area van Winston Park. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar gaste die areas van Hillcrest, Gillitts en Kloof kan verken.

Die verblyf beskik oor 7 individueel versierde suites. Hierdie ruim kamers het óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens en elke kamer het 'n en suite-badkamer. Verder is daar gratis WiFi, 'n haardroër en 'n TV.

Die gastehuis bied ook veilige parkeerplek agter afstandbeheerde hekke op die perseel. Churchill House is naby die M13 vir toegang tot Shongweni en Westmead.

Die verblyf is ook ongeveer 55 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe en ongeveer 33 tot 35 km vanaf Durban se middestad, uShaka Marine World en Durban-hawe.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 3 resensies vir Churchill House
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Leanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Churchillweg 3a, Winston Park, 3610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Churchill House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Churchillweg 3a, Winston Park, 3610, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcb8f0154c54b67bdca5ba1a32a354c6bc98ddcb84bea2335717485c5cb89e030661a9751b5cba9f2fc7918e9e31d5d3bfac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 3a Churchill Road Winston Park 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.805047 30.785065
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem