Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ciara Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 157 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Liza S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Oase in die stad! Ciara Lodge het alles wat mens kan nodig kry. Die ontvangs was vriendelik en kommunikasie maklik. Dankie vir die blitz wat julle aan ons voorsien het toe ons vergeet het om te koop! My man en dogter het die afkoel in die swembad vreeslik geniet na 'n warm dag van aankope doen en koshuiskamer uitpak, regpak en skoonmaak. Ons sal beslis weer van julle gebruikmaak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Ciara Guesthouse
Baie dankie vir die puik resensie! Dis so lekker vir ons as ons gaste dit geniet om by Ciara te bly. Julle is altyd weer welkom. Vriendelike groete, Die Ciara span

Judith B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Rustig en mooi. Tieners het baie geniet van die swembad en trampoline naby en veilig. Wow, wat 'n mooi akkommodasie! Chalet skoon en netjies. Personeel vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Ciara Guesthouse
Baie dankie vir die wonderlike resensie! Dit word opreg waardeer, en ons is baie bly julle het jul verblyf geniet. Julle is altyd weer welkom by Ciara Gastehuis. Vriendelike groete Die Ciara span

Jene M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Amazing. The stay was amazing and the loving staff service was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Ciara Guesthouse
Thank you for the amazing review! We strive to keep our guests happy, and a review like this shows we are achieving our goal. You are always welcome at Ciara Guesthouse. Kind regards, The Ciara Team

Chris K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Was baie lekker gewees en baie rustig. Ons het baie lekker gekuier, daar is lekker rustig en sal graag weer wil. Hulle moet net meer koffie en suiker in die kamers sit, en in die kamer waar ons was in Paddle was daar een liggie in die kombuis wat nie gewerk het nie, en so ook die kamer se dakfan het nie gewerk nie. Maar verder het ons die tydjie baie geniet en sal enige tyd aanbeveel, en weer as ons 'n wegbreek wil hê, hulle gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Ciara Guesthouse
Baie dankie vir die puik resensie! Ons waardeer dit baie. Aangesien ons 'n selfsorg gastehuis is, sit ons net vir die eerste aand komplimentêre koffie en tee in die chalets. Maar as julle gevra het, sou ons met graagte vir julle nog gegee het. In die feesseisoen is dit moeilik om iemand te kry om die dakwaaier reg te maak, maar ons sal nou aandag daaraan gee. Daar is darem ook 'n losstaande waaier in die kamer. Ons is regtig bly julle het dit andersins geniet, en julle is altyd weer welkom by Ciara Lodge. Geseende nuwe jaar! Vriendelike groete Die Ciara span

Adele Forrester F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie lekker gewees. Heerlike plek gewees, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Ciara Guesthouse
Baie dankie vir die wonderlike resensie! Dit word werklik waardeer. Ons is dankbaar dat julle lekker gebly het, en julle is altyd weer welkom by Ciara Lodge! Vriendelike groete Die Ciara span

Katrien B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Heerlike rustige verblyf. Sal definitief weer teruggaan. Dit was alles en nog meer as wat ek verwag het. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Ciara Guesthouse
Goeiedag Katrien, Dis so aangenaam vir ons om tevrede en vriendelike gaste by Ciara te hê. Hoop om julle gou weer te sien. Groete!

Amanda V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Ciara is definitief waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly. Die sleutel is vir ons op 'n veilige plek gelos omdat ons eers laat gekom het. Die eenheid was baie netjies, sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Ciara Guesthouse
Baie dankie, Amanda, vir die puik resensie! Dit word baie waardeer. Julle is altyd weer welkom by Ciara Lodge.

Luwandra D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Rustig en heerlik. Ek is lief vir basil . Fantasties, waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Ciara Guesthouse
Baie dankie vir jou wonderlike gradering! Ek dink Basil is ook lief vir julle. Julle is altyd weer welkom by Ciara Lodge. Groete Die Ciara Span

Desiree V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Wonderful. Good value, great comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Ciara Guesthouse
Thank you for your great review! We're so glad that your stay is comfortable and hope that you enjoy the rest of your time at Ciara Lodge.

Marijke S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Home away from home. Baie lekker gebly al was dit 'n kort rukkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Ciara Guesthouse
Baie dankie vir die puik gradering! Ons waardeer dit baie. Baie bly julle het lekker gebly, hoop om jul weer te huisves in die toekoms en dalk vir langer. Bosveld groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Carolien Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 287

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R650
R 650 R 553
per nag, vir 2 mense
Vanaf R650
R 650 R 553
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Trichard-straat 887, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce952ecb29ab3ee87cb71775792d4a1f212ceb647d72bc47f0d9ac9841528a2b1e3c0723d75937433ca387057618f6077e08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R553 per nag, vir 2 mense 157 5 1 5 887 Louis Trichardt Street Rietfontein 0084 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.7018952 28.2248023

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang