Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Ciara Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 164 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig, 'n mooi plek en goed geleë vir ons doel. Ons het 2 klein probleempies ervaar. Die stort is gasverwarming. Die water word koud indien jy dit nie reg gebruik nie. Ons het 'n dag later by Lukas gehoor dat mens die warmkraan ten volle moet oopdraai om dit te voorkom. Dit kan maklik oorgedra word voordat mens die frustrasie beleef. Die televisie wys net kanaal 1, 2, 3, en eTV. Wat 'n frustrasie in hierdie land om iets op daardie kanale te probeer sien, veral as dit boonop swak opvang. Met navrae het ons darem verneem dat hulle in proses is met 'n verbeterde stelsel. Dankie daarvoor. Sal wel voorstel dat 'n radio beskikbaar is vir mense wat nie TV-georiënteerd is nie. Ek het my identiteit en lisensiekaart op die perseel verloor, maar dit is deur die personeel aan my terugbesorg toe iemand dit vir hulle gegee het. Die personeel was baie behulpsaam en ons verblyf was lekker. Ek wil graag voorstel dat hulle dit sal oorweeg om daagliks 2 teesakkies in die verblyf te plaas. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Ciara Guesthouse
Baie dankie vir die resensie. Aangesien ons nog nie voorheen 'n klagte gekry het oor die water in die storte, het ons nie gedink dis nodig om dit te verduidelik nie, maar sal nou 'n punt daarvan maak om die gaste in te lig. Wanneer ons die nuwe stelsel vir die TV's installeer, sal dit hoopvol ook radio stasies hê. Ons sit koffie, tee en melk vir die eerste aand in die chalets as 'n hoflikheidsgebaar vir ons gaste, maar omdat ons verblyf selfsorg is, moet gaste daarna hul eie aankoop, maar indien julle gevra het, sou ons met graagte vir julle ekstra gegee het. Ons is regtig bly om te hoor ons personeel is eerlik en behulpsaam. Vriendelike groete Die Ciara Span

Rudolph S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie mooi plek! Skoon, netjies en baie vriendelike diens! Beslis 'n plek om weer en weer te besoek! Alles was beslis 5 sterre werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Ciara Guesthouse
Baie dankie vir die uitstekende resensie! Dit word baie waardeer. Hoop om jul gou weer by Ciara Lodge te sien. Vriendelike groete Die Ciara Span

Eben W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Lekker. Dit was baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Ciara Guesthouse
Baie dankie, Eben, vir jou mooi resensie. Ons is altyd baie dankbaar en bly as ons gaste lekker bly. Kom kuier gerus weer.

Janine M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Fantasties, gemaklik, mooi. Pragtige, ten volle toegeruste eenhede. Baie skoon, netjies en regtig veilig. Lekker hartlike ontvangs gekry. Beddens en beddegoed baie gemaklik, skoon en mooi. Ons was tuis en ons het werklik 'n fantastiese tydjie gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Ciara Guesthouse
Goeiedag, Janine, dankie vir jou positiewe woorde. Dis hartverwarmend en spoor ons aan om aan te hou om hard te werk en goeie diens te lewer. Hoop om julle weer eendag terug te verwelkom.

Esther D
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

We would definitely stay there again when visiting the area. We had a wonderful stay. It's perfect as a base for exploring the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Ciara Guesthouse
Thank you for the wonderful review! We are grateful that you had a lovely stay, and you are always welcome at Ciara Lodge. Kind regards The Ciara team

Liza S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Oase in die stad! Ciara Lodge het alles wat mens kan nodig kry. Die ontvangs was vriendelik en kommunikasie maklik. Dankie vir die blitz wat julle aan ons voorsien het toe ons vergeet het om te koop! My man en dogter het die afkoel in die swembad vreeslik geniet na 'n warm dag van aankope doen en koshuiskamer uitpak, regpak en skoonmaak. Ons sal beslis weer van julle gebruikmaak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Ciara Guesthouse
Baie dankie vir die puik resensie! Dis so lekker vir ons as ons gaste dit geniet om by Ciara te bly. Julle is altyd weer welkom. Vriendelike groete, Die Ciara span

Judith B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Rustig en mooi. Tieners het baie geniet van die swembad en trampoline naby en veilig. Wow, wat 'n mooi akkommodasie! Chalet skoon en netjies. Personeel vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Ciara Guesthouse
Baie dankie vir die wonderlike resensie! Dit word opreg waardeer, en ons is baie bly julle het jul verblyf geniet. Julle is altyd weer welkom by Ciara Gastehuis. Vriendelike groete Die Ciara span

Jene M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Amazing. The stay was amazing and the loving staff service was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Ciara Guesthouse
Thank you for the amazing review! We strive to keep our guests happy, and a review like this shows we are achieving our goal. You are always welcome at Ciara Guesthouse. Kind regards, The Ciara Team

Mynhardt S
1 nag
4.6
Mrt 2025

Waarde vir geld en meer as wat ek verwag het. Die gastehuis is goed geleë. Gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Selfs ys in die vrieskas. Sal die plek beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Ciara Guesthouse
Baie dankie vir die gradering, ons waardeer dit baie. Ons is dankbaar indien ons gaste hul verblyf en ons diens aangenaam vind, want dis waarna ons streef. Julle is altyd welkom by Ciara Lodge. Vriendelike groete Die Ciara span

Lourens D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Vriendelik, skoon en rustig. Baie netjies en skoon, was lekker om net bietjie uit ons eie huis te vlug.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carolien
Ciara Guesthouse
Dankie vir die resensie. Ons is bly dat julle 'n bietjie ontvlugting gehad het. Hoop om jul weer te sien by Ciara! Vriendelike groete Die Ciara-span

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Carolien Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 299

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R720
R 720 R 612
per nag, vir 2 mense
Vanaf R720
R 720 R 612
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Trichard-straat 887, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce952ecb29ab3ee87cb71775792d4a1f212ceb647d72bc47f0d9ac9841528a2b1e3c0723d75937433ca387057618f6077e08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R720 nouVanaf R612 per nag, vir 2 mense 164 5 1 5 887 Louis Trichardt Street Rietfontein 0084 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.7018952 28.2248023

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456