Ciara Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Carolien Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 274
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Katrien B - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlike rustige verblyf. Sal definitief weer teruggaan.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Katrien,
Dis so aangenaam vir ons om tevrede en vriendelike gaste by Ciara te hê. Hoop om julle gou weer te sien. Groete!
Amanda V - Jul 2024
Algehele gradering
Ciara is definitief waarde vir geld.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Amanda, vir die puik resensie! Dit word baie waardeer. Julle is altyd weer welkom by Ciara Lodge.
Luwandra D - Jul 2024
Algehele gradering
Rustig en heerlik. Ek is lief vir basil .
Ciara Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike gradering! Ek dink Basil is ook lief vir julle.
Julle is altyd weer welkom by Ciara Lodge.
Groete
Die Ciara Span
Desiree V - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderful.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Thank you for your great review! We're so glad that your stay is comfortable and hope that you enjoy the rest of your time at Ciara Lodge.
Marijke S - Jan 2024
Algehele gradering
Home away from home.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die puik gradering! Ons waardeer dit baie. Baie bly julle het lekker gebly, hoop om jul weer te huisves in die toekoms en dalk vir langer.
Bosveld groete
Gwyneth A - Jul 2024
Algehele gradering
Lovely!
Ciara Guesthouse se terugvoer
Thank you, Gwyneth, for the great review! I'm so glad you enjoyed your stay. You are always welcome at Ciara house.
Gerrida N - Mei 2024
Algehele gradering
Veilig en baie rustig.
Louis S - Mei 2024
Algehele gradering
Fantasties en lekker.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die gradering. Ons is bly julle het die naweek geniet. Julle is altyd weer welkom by Ciara! Groete, die Ciara Span.
Riette V - Mei 2024
Algehele gradering
Great value for money, TVs never work.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for taking the time to write a review, Nandi. I'm really sorry about the noise. It's difficult to control neighbours when they cause a disturbance. Thankfully it did not continue after 10. Please come and ask us next time to have a look at your TV. Sometimes it just needs a reboot. We hope to see you again at Ciara Lodge. It's always a pleasure to have you here! Regards, The Ciara Team.
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Christa M - Nov 2023
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en netjies.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Beste Christa,
Baie dankie vir jou wonderlike resensie! Dis vir ons 'n riem onder die hart as ons gaste hul verblyf geniet.
Julle is altyd welkom by Ciara Lodge.
Geseënde Kersfees en 'n voorspoedige nuwe jaar!
Vriendelike groete
Die Ciara Span
Elsa V - Okt 2023
Algehele gradering
Oulike plek.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jul uitstekende resensie! Dit word baie waardeer. Ons is baie bly dat julle ons Bosveld juweeltjie geniet het. Julle is altyd weer welkom.
Jaco V - Aug 2023
Algehele gradering
Lekke.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Jaco vir jou uitstekende gradering. Dit word baie waardeer, en ons is bly dat julle lekker gebly het.
Altyd weer welkom by Ciara Lodge
Vriendelike groete
Die Ciara Span
Waldo K - Jul 2023
Algehele gradering
Baie mooi.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jul wonderlike gradering. Ons is waardeer dit baie, en dis vir ons 'n riem onder die hart wanneer ons gaste lekker bly. Julle is altyd weer welkom by Ciara Lodge.
Vriendelike groete
Die Ciara span
Hilbert V - Jul 2023
Algehele gradering
Perfekte plek.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir 'n baie goeie resensie. Ons waardeer dit baie.
Kafee en 'n 24 uur petrolstasie kiosk is darem binne loop afstand, maar die groter winkels en restaurante is so 3 km vanaf Ciara, wat nie ver is indien jy 'n motor het nie.
Ons hoop om julle weer by Ciara lodge te sien.
Vriendelike groete
Die Ciara Span
Cathy N - Mei 2023
Algehele gradering
Came for a family birthday celebration.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for the wonderful review. We are so grateful when our guests have a great time.
You are always welcome at Ciara Lodge.
Regards,
The Ciara Team
Werner H - Apr 2023
Algehele gradering
Home away from home and cannot wait to return.
Lees meerCiara Guesthouse se terugvoer
Thank you for the great review, Werner! We really appreciate it very much. Why did you feel unsafe. We have never had any incidents of crime towards guests at Ciara. You are always welcome and you can feel safe.
Regards and Blessings
The Ciara Team
Pierre V - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou uitstekende resensie. Ons waardeer dit baie en is baie dankbaar as ons gaste hul verblyf geniet.
Hoop om jul gou weer te sien.
Groete
Die Ciara Span
Wilma V - Feb 2023
Algehele gradering
Prachtige plek.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Hartelijke dank voor dit mooie terugvoer. Hartverwarmend. Jullie zijn altijd weer welkom! Groetjes.
Gert R - Mrt 2023
Algehele gradering
Weereens uit die boonste rakke!
Lees meerCiara Guesthouse se terugvoer
Baie dankie weereens vir jou wonderlike resensie. Ons is baie bly as ons gaste tuis voel. Julle is altyd welkom. Die Ciara Span
Gert R - Feb 2023
Algehele gradering
In die woorde van Paula van 7de Laan: Fantasmogories!
Ciara Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike resensie!. Dis vir ons 'n riem onder die hart wanneer ons gaste hul verblyf so baie geniet,
want ons sit alles in om ons gaste gelukkig te hou.
Sal heerlik wees om jul weer by Ciara te ontvang!
Geseënde dag
Die Ciara span
Gerda J - Jan 2023
Algehele gradering
Ek sal weer en weer en weer hier bly. Baie tevrede en hulle is altyd daar om te help met enigiets.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Gerda vir jou wonderlike resensie en mooi woorde.
Dis vir ons lekker om ons gaste te help om hul verblyf te geniet.
Hoop ons sien jul gou weer by Ciara!
Vriendelike groete
Die Ciara Span
Willem J - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Lees meerCiara Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Willem vir so 'n wonderlike resensie. Dit word opreg waardeer, aangesien ons regtig ons bes probeer om ons gaste die beste ondervinding te gee wanneer hul by ons tuisgaan.
Dit was ook lekker om sulke gawe gaste soos julle te akkommodeer. Hoop ons sien julle gou weer by Ciara Lodge.
Vriendelike groete,
van die Ciara Span
Adele N - Nov 2023
Algehele gradering
Het gevoel soos home away from home.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jul goeie resensie! Dit word waardeer.
Ons is bly julle het gevoel asof dit jul eie huis is, en lekker gebly het.
Julle is altyd weer welkom by Ciara Lodge.
Vriendelike groete,
die Ciara Span
Siegfried D - Apr 2023
Algehele gradering
Owners interact with the guests.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Thank you for your great review Siegfried.
We really appreciate it. Hope we will see you again at Ciara lodge.
Greetings
The Ciara team
Wilani M - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige kothuis, ideaal vir gesin met tieners.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die goeie gradering! Ons is dankbaar dat julle so lekker gebly het, en hoop om julle weer by Ciara te sien.
Vriendelike groete
Die Ciara Span
Dotti H - Feb 2023
Algehele gradering
Bevredigend met alles wat nodig is.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Dankie vir jul gradering. Ons is bly julle het 'n bevredigende verblyf gehad. Groete. Die Ciara Span
Elna S - Des 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en die kinders het die swembad terdeë geniet.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Ons is baie bly julle het oor die algemeen lekker gebly. Ons vra gewoonlik vir gaste hoe laat hulle gaan inkom en maak dan skoon volgens daardie tye. Ek het gevra en jy het gesê jy sal my laat weet en toe net opgedaag, en daarom was ons nog nie klaar nie. Die beskrywing van die chalet is op Lekkeslaap en ek stem saam dat dit te klein is vir 'n gesin met tieners. Een oproep sou dit uitgeklaar het.
Ek vra om verskoning omdat die wasbak nog water in gehad het, en sal dit opneem met die skoonmaakpersoneel.
Voorspoedige nuwe jaar!
Die Ciara span
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Judy F - Aug 2023
Algehele gradering
Was an average stay, good location.
Lees meerCiara Guesthouse se terugvoer
Good day Judy,
So sorry that the painter in another chalet next to you bothered you, but as said it has to be done during the day.
Further on we are not sure what you expect more, because we always walk with new guests to their chalets when booking them in, and explain about the keys etc. If it was not friendly enough we apologise for that.
Sorry for not having a good stay and day.
Kind regards from the team.
Daleen J - Des 2022
Algehele gradering
Dis was ongelooflik mooi.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie Daleen. Dis goeie gaste soos julle wat al ons harde werk die moeite werd maak.
So dankbaar dat jul verblyf lekker was. Sal jul beslis weer by Ciara wil sien.
Geseënde Kersfees en voorspoedige nuwe jaar.
Van die Ciara Span
Karina F - Okt 2022
Algehele gradering
Awesome ervaring.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike resensie Karina. Dit word so baie waardeer. Ons is baie bly dat julle verblyf awesome was.
Groete,
Die Ciara span
Johan V - Okt 2022
Algehele gradering
Vyfster verblyf in die perfekte ligging.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike resensie Johan. Dit is vir ons 'n riem onder die hart wanneer ons gaste ons rustige plekkie so geniet, want ons streef daarna om ons gaste gelukkig te hou. Hoop om julle weer by Ciara te sien.
Groete,
Die Ciara Span
Gina W - Okt 2022
Algehele gradering
Goeie en veilige oornag verblyf.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Dankie vir jou baie goeie resensie Gina. Ons is baie bly dat jy veilig gevoel het by ons gastehuis. Hoop om jou gou weer te sien.
Groete,
Die Ciara Span
Melody P - Okt 2022
Algehele gradering
Die plek was skoon en baie netjies. Presies net wat ek verlang het.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Melody vir die wonderlike resensie. Niks maak ons gelukkiger as om ons gaste welkom te laat voel en as hul tevrede is met hul verblyf. Hoop ons sien jou weer by Ciara Lodge.
Groete,
Die Ciara span
Natasja R - Okt 2022
Algehele gradering
Gemaklik, en alles wat ons nodig gehad het.
Lees meerCiara Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die mooi boodskap en wees verseker ons leuse is gasvryheid, netheid en gerief. Kom kuier gerus weer!
Rochelle G - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie resensie Rochelle. Waardeer dit baie.
Groete
Die Ciara Span
Marelze E - Jul 2022
Algehele gradering
Rustige oorstop wat voel soos vakansie.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Marelze vir jou wonderlike gradering!
Dis vir ons 'n riem onder die hart as ons gaste gelukkig is en lekker bly.
Hoop om jul weer by Ciara te sien.
Vriendelike groete
Die Ciara Span
Sonja D - Jul 2022
Algehele gradering
Verblyf was uitstekend en as daar probleme was het die gasvrou dit dadelik aangespreek en uitsorteer.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Sonja, baie dankie vir jou uitstekende gradering! Ons waardeer dit so baie, want ons werk regtig hard om vir ons gaste net die beste aan te bied.
Hoop om julle gou weer by Ciara te sien.
Vriendelike groete
Die Ciara Span
Yolandie V - Jun 2022
Algehele gradering
Immigrasie-doeleindes.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons is so bly wanneer ons gaste gelukkig is.
Hoop om jul gou weer by Ciara te sien.
Vriendelike groete
Die Ciara Span
Neels B - Mei 2022
Algehele gradering
Die diens is baie goed. Kamers is baie netjies en alles wat nodig was, is daar.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons streef daarna om ons gaste gelukkig te hou, en wanneer ons hoor dat jou verblyf aangenaam was, is dit 'n riem onder die hart.
Groete
Die Ciara Span
Hannelie Ek S - Mei 2022
Algehele gradering
Ontspannend.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Ons is baie bly dat julle kon ontspan by ons rustige gastehuis en nog steeds al jul draaie kon ry.
Baie dankie vir die uitsonderlike goeie resensie, ons waardeer dit baie.
Hoop om jul weer by Ciara te sien.
Groete
Die Ciara Span
Leon B - Mei 2022
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf met goeie geriewe.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Goeie middag Leon
Ons is baie bly dat jul die verblyf netjies en na wense gevind het. Dit is vir ons 'n riem onder die hart.
Hoop om jul weer by Ciara te sien.
Groete
Die Ciara Span
Michelle V - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige plek. Veilig en baie skoon.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike gradering. Dit is vir ons 'n riem onder die hart as ons gaste gelukkig is.
Hoop om jul gou weer by Ciara te sien.
Groete
Die Ciara Span
Paula B - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Paula vir die wonderlike gradering. Ons waardeer dit werklik baie, hoop om jul weer by Ciara te sien.
Groete
Die Ciara Span
Atalia B - Feb 2022
Algehele gradering
This is accommodation is lovely and the garden is beautiful.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for the wonderful review!
We work hard to give our guests the best experience, so we really appreciate it to hear you had a great stay.
Regards
The Ciara Team
Mrs W - Des 2022
Algehele gradering
Lovely stay.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Dear Mrs Wright,
We appreciate your good review, and we are glad that you mostly enjoyed your stay, especially the braai area.
When guests stay in close quarters, you are bound to hear them, as the walls are not soundproof, but if they were very noisy, you could just have given us a ring and we would have put a stop to it, as it is against our rules.
We will definitely replace the dustbin, thank you for bringing it to our attention.
I really hope we will see you at Ciara again.
Have a blessed year.
From the Ciara Team
Johan K - Aug 2022
Algehele gradering
Perfekte plek vir oorslaap op reis.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Ag baie dankie Johan, dis sommer goed om the hoor. Hoop ons sien julle gou weer.
Mooi bly!
Peet En Marinda V - Aug 2022
Algehele gradering
Het dit baie geniet.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Die wete dat gaste lekker gebly het is altyd 'n riem onder die hart.
(ons het wel Netflix)
Sharon F - Jul 2022
Algehele gradering
Baie goed.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die goeie gradering Sharon! Ons is bly dat julle lekker gebly het.
Hoop om jul weer te sien.
Vriendelike groete
Die Ciara Span
Itumeleng M - Jan 2022
Algehele gradering
Excellent service and ambience.
Sharon N - Mei 2022
Algehele gradering
Baie rustig, 'n vakansie atmosfeer.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Ons is baie bly dat julle die rustige atmosfeer geniet het.
Hoop om jul weer by Ciara te sien.
Groete
Die Ciara Span
Annelise H - Mei 2022
Algehele gradering
Lieflike toegeruste kothuis.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Goeie more Annelise,
Ons is bly julle het oor die algemeen lekker gebly en dankie vir die goeie resensie.
Sal definitief kyk watter lig heel nag aan is, maar oor die bure se haan het ons nie veel beheer nie.
Vriendelike groete
Die Ciara Span
Johan M - Okt 2022
Algehele gradering
Het 'n plek gegee vir 'n kuier in Pretoria.
Anna L - Nov 2022
Algehele gradering
Ons is vir R100 ekstra 'n baie beter kamer aangebied as waarvoor ons bespreek het.
Nhlanhla S - Nov 2021
Algehele gradering
Enjoyable.
Nathi S - Des 2021
Algehele gradering
Excellent place and customer service
Ciara Guesthouse se terugvoer
Dear Nathi,
Thank you so much for the wonderful review. We are so happy when our guests have a good time.
We hope to see you and your family again at Ciara.
Have a blessed year.
From the Ciara Team.
Bianca G - Jul 2021
Algehele gradering
Amazing.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Liewe Bianca,
Baie baie dankie vir jou wonderlike resensie! Dis vir ons soo lekker as ons gaste hul verblyf geniet, want
dis waarna ons streef.
Hoop regtig ons sien julle twee gou weer by Ciara lodge.
Vriendelike groete
Die Ciara span
Rachel H - Mei 2021
Algehele gradering
Baie skoon. Baie netjies. Baie vriendelik. Baie lekker. Baie dankie.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Rachel vir jou goeie resensie! Ons waardeer dit so baie as ons gaste gelukkig is, want dis waarna ons streef.
Hoop om julle gou weer te sien!
Elize N - Mei 2021
Algehele gradering
Ons het die lekkerste rustige naweek gehad, die huisies is regtig mooi en prakties en het als in wat jy nodig het vir die wegbreek.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Liewe Elize,
Baie, baie dankie vir jou wonderlike resensie. Dit is vir ons 'n riem onder die hart as ons gaste gelukkig is.
Ons streef daarna om almal so gerieflik as moontlik te maak.
Hoop regtig om julle weer by Ciara Lodge te sien.
Hartelike groete van ons almal by Ciara.
Anri W - Apr 2021
Algehele gradering
Puik! Goeie waarde vir geld.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Anri vir die mooi resensie! Dit word opreg waardeer, want dit maak ons baie gelukkig as ons gaste lekker bly.
Hoop om julle gou weer te sien.
Len D - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker en stil atmosfeer. Baie geniet.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Len, baie dankie vir die tyd wat geneem is om n resensie te gee. Ons is baie dankbaar om te hoor dat jul van die rustige atmosfeer by CIARA kon geniet. Hoop om jul iewers in die toekoms weereens te kan huisves.
Seenwense vir die res van 2021.
Gerhard D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjiese huisies en baie lekker ontspannend.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie resensie! Dis vir ons wonderlik wanneer ons gaste gelukkig is, en ons streef daarna. Sal baie bly wees om jul weer hier te sien. Vriendelike groete, Ciara personeel.
Maryke S - Mrt 2021
Algehele gradering
Home away from home! Sal enige tyd weer boek
Ciara Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Maryke vir jou wonderlike gradering! Ons waardeer dit so baie, want ons streef daarna om ons gaste gelukkig te hou.
Hoop om julle gou weer te sien!
Van ons almal by Ciara Lodge
Jaco K - Mrt 2021
Algehele gradering
Was ideaal vir my gewees en meer as wat ek verwag het.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons so n mooi resensie te skryf.
Dit word opreg waardeer en is vir ons 'n riem onder die hart as ons gaste gelukkig is.
Hoop om julle gou weer te sien.
Baie groete en goeie wense
Van almal by Ciara Logde
Zanele K - Mrt 2021
Algehele gradering
Massive.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Dear Zanele,
Thank you so much for your positive comments.
It makes us very happy to hear that you enjoyed your stay with us.
We hope to see you soon.
Have a great 2021.
Suzette M - Feb 2021
Algehele gradering
Lekker.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Hallo Suzette
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Ons streef daarna om ons gaste gelukkig te hou en dit maak ons harte bly om te hoor julle het jul kuiertjie geniet.
Hoop om jul gou weer te sien.
Vriendelike groete
Ciara en personeel
Simangele M - Jan 2021
Algehele gradering
Best ever.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Dear happy guest, Simangele. Thank you so much for your positive comments. We are very happy to hear that you enjoyed your stay with us. Hope your next stay is just around the corner. Have a blessed 2021.
Henry L - Des 2021
Algehele gradering
'n Baie aangename woonplek in 'n stil woonbuurt.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Hallo Henry. Dis goed om te lees dat jul tydjie by ons aangenaam was en dat jul die stilte en rustigheid kon geniet.
Voorspoed vir 2022 en ons hoop om jul iewers vorentoe weer te kan verwelkom!
Hannelie T - Nov 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Hannelie vir die goeie gradering! Ons waardeer dit opreg en is dankbaar as ons gaste heerlik ontspan by Ciara Lodge.
Hoop om jul gou weer hier te sien in die toekoms.
Groete
van die Ciara Span
Duncan H - Jun 2021
Algehele gradering
Home away from home.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Good morning Duncan
Thank you for your good review! It is our goal to make our guests happy, and a review like this makes our day.
Hope to see you soon again at Ciara lodge.
Regards
The Ciara Team
Gerhard V - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige tuin.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Gerhard vir jou goeie resensie.
Ons waardeer dit as ons gaste gelukkig is.
Hoop om julle weer eendag by Ciara Lodge te sien.
Groete
Die Ciara Span
Gerhard D - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Hi Johan. Dankie vir jou terugvoer. Bly om te hoor jul het die verblyf geniet. Sal jy ons asb laat weet watter onderhouds probleme daar in jul huisie was. Ons sal dan graag daaraan aandag wil gee.
Ankia P - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker! Sal weer kom besoek!
Ciara Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie resensie! Dit word waardeer en ons is baie bly dat julle lekker gebly het, en sal julle graag weer wil verwelkom.
Catherine N - Jul 2021
Algehele gradering
Lovely unit with all amenities.
Ciara Guesthouse se terugvoer
It's lovely to hear when guests enjoyed Ciara. We will keep working hard to keep it like this! Thank you!
Kudzai M - Jun 2021
Algehele gradering
I love my privacy and they absolutely made that available and very easy for me.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Good morning Kudzai,
We are really happy that you enjoyed your stay, and we hope to see you and your spouse again at Ciara, maybe when
the weather is warmer.
I hope the heater and electric blanket helped for the cold.
Greetings from the Ciara team
Johannes D - Aug 2021
Algehele gradering
Wonderlik.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Goed om te hoor dat jul gelukkig was en veilig gevoel het. Kom kuier gerus weer.
Jacobus G - Nov 2021
Algehele gradering
Gerieflik en het alles gehad wat ons benodig het.
Kevin C - Jun 2021
Algehele gradering
Netjies en rustig.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons 'n goeie resensie te skryf en dat julle jul verblyf geniet het.
Ons waardeer dit en hoop om jul weer by Ciara te sien.
Charmaine N - Jun 2021
Algehele gradering
Pragtige en baie rustige omgewing.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Baie bly julle het jul verblyf geniet! Dit is waarna ons streef om ons gaste lekker te laat bly.
Dankie vir die mooi resensie en hoop om jul gou weer te sien!
Marinda S - Aug 2021
Algehele gradering
Alles is skoon en baie netjies. Veilig.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Ons is bly julle het lekker gebly en veilig gevoel!
Deon W - Jul 2021
Algehele gradering
Baie goed gekuier.
Ilse S - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige tuin, baie ruim kamers, lekker braaigeriewe. Baie vriendelike mense.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Ilse, Baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit word opreg waardeer. Dit maak sommer al die harde werk oor en oor die moeite werd en hou ons positief in hierdie uitdagende tyd. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer. 'n Baie geseënde 2021 vir julle.
Lesley J - Des 2020
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou awesome resensie Lesley. Die wete dat gaste lekker gebly het is altyd 'n riem onder die hart.
Voorspoed vir 2021.
Dirk K - Nov 2020
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
Ciara Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Dirk,
Baie baie dankie vir die positiewe boodskap. Ek deel dit graag met almal wat saamwerk in ons span. Wees verseker ons leuse ook vir 2021 bly: gasvryheid, netheid, bekostigbaarheid en bedagsaamheid. Ons is trots op Ciara en daarom sal ons aanhou poog om ons beste te lewer ook gedurende moeilike besigheidstye. Mag 2021 'n geseende jaar vir almal wees.
Bernadette G - Okt 2020
Algehele gradering
Oase in Pretoria.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Bernadette.
Dis sommer goed om the hoor jul het ons Oase geniet. Hoop ons sien gou weer.
Mooi 2021 toegewens.
Pamela A - Aug 2020
Algehele gradering
Beautiful
Ciara Guesthouse se terugvoer
Hi Pamela,
Thank you for a lovely review.
We are always most grateful when guests say a little something about our guesthouse.
It really has a tremendously positive effect on our business.
All the best.
Ciara team
Patricia M - Mrt 2020
Algehele gradering
I really enjoyed my stay at Ciara.
Charmain G - Feb 2020
Algehele gradering
Oase in die stad.
Ciara Guesthouse se terugvoer
So baie dankie vir julle pragtige woorde Charmaine. Was heerlik om jul te ontmoet. Alles wat mooi is. Sien uit om jul weer te sien.
Marge J - Feb 2020
Algehele gradering
Beslis waarde vir geld.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Marge. Dis lekker om goeie goed te hoor. Bly jul het geniet!
Semone N - Jan 2020
Algehele gradering
Fantastiese lodge.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Semone. Dit was heerlik om jul te kon huisves. Alles wat mooi is vir die nuwe jaar.
Hendrik V - Nov 2020
Algehele gradering
Ons was heeltemal tevrede met alles!
Ciara Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Hendrik,
Dankie vir die terugvoer. Ons is bly jul het dit hier by Ciara geniet. Jammer oor die min DSTV kanale, maar ons het tydens die Covid-tyd maar so bietjie afgeskaal wat kanale betref. Hopenlik gaan 2021 soveel beter wees dat ons sommer almal weer kan floreer op alle gebiede. Ciara groete.
Ashley David S - Des 2020
Algehele gradering
It was pleasant.
Lees meerCiara Guesthouse se terugvoer
Hi Ashley, thank you for reviewing us. It is good to hear that your stay was pleasant and that you could rest.
Sorry about the pool that was not sparkling all 3 days, but as you experienced the welcome rain, thunder and lightning were very heavy during your stay, and that combination is a big challenge.
For future guests, we would like to clarify that a sparkling clean pool is a priority for us.
We are not a holiday resort with activities, but a small, tranquil and cosy self-catering guesthouse in the city.
We have 8 different chalets concerning sizes, looks, decor and price.
You are invited.
Denise G - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie rustige en netjies blyplek.
Alida M - Nov 2020
Algehele gradering
Rustigheid in die besige stad!
Ciara Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Alida,
Dit was 'n voorreg en plesier om ook julle hier te ontvang. Ek hoop ons sien julle spoedig weer. Voorspoed vir 2021.
Rozanne F - Des 2020
Algehele gradering
Rustig.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Hi Rozanne (Brakpan),
Dit is met verbasing dat ons jou terugvoer oor ons Covid-regulasies lees. Ek was persoonlik telefonies en per epos in kontak met jou om die saak te bespreek. Ons is oop vir positiewe kritiek en daar is altyd plek vir verbetering en regstel van foute, maar ook wedersydse billikheid en eerlikheid. Dit wil voorkom dat jy nie ten volle ingelig was oor die Covid regulasies op daardie spesifieke tydperk, asook Ciara gastehuis se reels en kommunikasie met jou. Dit is baie jammer.
Ciara-groete.
Bathabile M - Des 2019
Algehele gradering
Lovely atmosphere, nice and quiet experience.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Hi Thabile, thank you for staying with us. We enjoyed hosting you! Have a blessed 2020.
Piet V - Nov 2019
Algehele gradering
Lekker!
Ciara Guesthouse se terugvoer
Dis nou lekker om te lees, dit was vir jul lekker hier Piet. Kom maak gerus weer so!
Lood B - Okt 2019
Algehele gradering
Ideaal, gerieflike, Afrikaanse huis weg van die huis.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Dankie Lood vir die komplimente. Altyd lekker om in jou moedertaal te hoor jou gaste het geniet!
Marieza V - Sep 2019
Algehele gradering
Rustige stukkie paradys in die warboel van die stad.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Ons is dankbaar jul het die verblyf geniet en 'n rustige atmosfeer ervaar. Dis presies wat ons mikpunt is. Groete!
Dewald V - Sep 2019
Algehele gradering
Baie netjiese en gerieflike verblyf.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dis lekker as gaste die opgradering waardeer en dit hier geniet. Ciara groete!
John M - Aug 2019
Algehele gradering
A very satisfactory experience when we had a reunion of family and friends at Ciara, with ready use of the lapa.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Baie bevredigende ervaring toe ons 'n reünie met familie en vriende in Ciara gehad het, met die gebruik van die lapa.
Wat 'n verrassing om 'n stil gastehuis so naby aan besige dele van Pretoria te hê. Ons was heeltemal tevrede.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Thank you very much for your great review John!! We always love to hear when our guests are satisfied.
Diane W - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Heerlike terugvoer!! Dankie baie! Kom kuier gerus weer.
Allie C - Sep 2019
Algehele gradering
Amazing.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Ons is so bly om te lees dat jul "ons oase" so geniet het. Ons sien uit na jul volgende besoek. Ciara groete.
Dirk G - Aug 2019
Algehele gradering
Baie netjies en rustige atmosfeer.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Dirk, dis so lekker om sulke positiewe dinge oor jul verblyf te hoor.
Dis mos hoe dit moet wees! Ons hoop om jou gou weer te sien.
Cindy V - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Cindy, dit is altyd lekker om te weet dat gaste dit geniet om by ons oor te bly!
Jo S - Aug 2019
Algehele gradering
Fantastic experience!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese ervaring.
Absoluut mal oor die wegbreek in die stad-gevoel. Was amazing, dankie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Thank you Jo,
For your very positive review of Ciara!
We cannot tell you how much of a difference it makes to our business when our guests say a few words about their experience they have had at our establishment.
Please come and visit us again!
Hetta M - Jun 2019
Algehele gradering
Rustige, huislike atmosfeer.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Dit was 'n voorreg en 'n plesier om jul by CIARA te kon ontvang, Hetta. Ons is baie bly om te hoor julle was tevrede en gelukkig. Kom kuier gerus weer!
Stephanie V - Mei 2019
Algehele gradering
Huislike oornagverblyf.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Stephanie. Was aangenaam om julle te kon huisves. Alles van die beste!
Anita G - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties en sal beslis weer daar kom bly.
Ciara Guesthouse se terugvoer
So baie dankie vir die pragtige woorde Juanita. Ons is dankbaar jy het die verblyf geniet en 'n rustige atmosfeer ervaar. Dis presies wat ons mikpunt is. Sien uit na jou volgende besoek!
Groete.
Iwan V - Apr 2019
Algehele gradering
Lekker soos altyd!
Ciara Guesthouse se terugvoer
Was heerlik om jul weer te kon huisves. Alles wat mooi is. Sien uit om jul weer te sien.
Olene B - Mrt 2019
Algehele gradering
Huis weg van die huis af.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Dit was 'n voorreg en plesier om julle hier te ontvang Olene. Dankbaar dat jy ons personeel as vriendelik ervaar het. Altyd weer welkom!
Linki B - Jan 2019
Algehele gradering
Sal beslis weer kom!
Ciara Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Linki,
Dit was so lekker om julle almal te ontmoet en te kon gesels. Hoop jul geniet jul vakansie verder hier in SA.
Kom kuier gerus weer met jul mooi gesinnetjie! Groete vir die res.
Kamo M - Des 2019
Algehele gradering
The level of hospitality at Ciara is excellent. I rate it 100%.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Thank you for your beautiful feedback, we are so happy to hear that you had a lovely stay and that you enjoyed CIARA!
Rika J - Sep 2019
Algehele gradering
Rustigheid - voel soos jou huis weg van jou huis.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Enige tyd weer welkom Rika!
Pieter V - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Piet. Dit was goed om jul te kon ontmoet. Kom kuier gerus weer.
Johan V - Des 2019
Algehele gradering
Mooiste houthuis met alles wat benodig word.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Johan ons waardeer jou terugvoer en dat jul van die houthuis geniet het. Ons kyk uit na jul terugkoms!
Corrie D - Jun 2019
Algehele gradering
Rustig en skoon, voel veilig.
Jacolize D - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik!
Lees meerCiara Guesthouse se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Jacolize. Wees verseker dat ons aandag gaan gee aan jou voorstelle. Intussen het die miertjies "verhuis".
Kom kuier gerus weer!
Jeanette M - Des 2019
Algehele gradering
It's a nice and peaceful environment.
Lees meerCiara Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for your positive feedback Jeanette. Guest like yourself are the reason we are in business. Always welcome.
Daleen S - Sep 2019
Algehele gradering
Redelik.
Joel M - Des 2018
Algehele gradering
It was superb. The room could, however, do with an air-con.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Thank you for the great compliments, Joel. It was good having you stay with us. We love constructive criticism and we bought some portable air conditioners that can be hired for a small additional fee.
Kind regards!
Eunice C - Des 2018
Algehele gradering
My tweede keer was weereens 'n lekker tuiste.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Eunice,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit is altyd lekker om te weet dat gaste dit oor en oor geniet om by ons oor te bly.
Altyd weer welkom!
José B - Sep 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en goed geleë!
Ciara Guesthouse se terugvoer
Dankie Jose. Dis altyd hartverwarmend om te hoor dat gaste ons plekkie geniet het en dit ook kan aanbeveel.
Kom kuier gerus weer!
Pieter G - Mrt 2018
Algehele gradering
Very neat and central.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Good day Pieter. I would like to thank you for choosing to stay with us during your recent visit. We are so pleased to hear such great feedback from you and very glad that you had a peaceful and quiet stay. Always welcome.
Louis D - Feb 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Louis. Dit was 'n voorreg om julle julle hier te hê. Ons is baie dankbaar as gaste dit hier geniet. Kom gerus weer na al die baie reën.
Debbie M - Feb 2018
Algehele gradering
Enjoyed the stay very much!
Ciara Guesthouse se terugvoer
Thank you for a lovely review Debbie.
We are always most grateful when guests say a little something about our guesthouse.
It really has a tremendously positive effect on our business. Please come and visit us again.
Regards also from Goldie.
Karin M - Jan 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en baie aangename verblyf met vriendelike diens!
Ciara Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit word opreg waardeer. Dit maak sommer al die harde werk oor en oor die moeite werd. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer. 'n Baie geseënde 2018 vir julle.
Jimmy M - Des 2018
Algehele gradering
The area is very quiet and very beautiful.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Hi Jimmy!
Thank you for the great review. We appreciate your support at Ciara!
From March the DStv hotel package changes and hopefully we will have more channels.
All the best.
Christiaan D - Nov 2018
Algehele gradering
Uitstekend! Sal enige tyd weer daar oorslaap.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer Tiaan. Lekker om te hoor dat jul die Ciara-dorpie geniet het. Vriendelike groete!
Pieter V - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Piet, ons is bly dat ons plekkie aan jou verwagtinge voldoen het. Kom kuier gerus weer.
Nicole M - Jan 2018
Algehele gradering
Netjies, mooi tuine, lekker swembad.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Nicole. Ons is bly dat julle dit hier geniet het.
Jammer oor die min DStv kanale. Ons het egter nou 'n paar ekstra 'open view' kanale, waarvan 2 vir kinders geskik is.
Ons sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom.
Bertie H - Nov 2018
Algehele gradering
Ontvangs was vriendelik en professioneel.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Ons waardeer die moeite vir jou terugvoer Bertie. Goed om te hoor dat jy goeie herinneringe het oor jou verblyf by Ciara.
Ferdie L - Jul 2018
Algehele gradering
Ons het lekker by Ciara gebly en werklik 'n baie vriendelike en hulpvaardige diens ontvang.
Lees meerCiara Guesthouse se terugvoer
Beste Ferdie,
Baie dankie vir die uitgebreide terugvoer. Dit was aangenaam om julle te kon ontmoet en ons hoop werklik om jul weer iewers in die toekoms terug te sien. Mooi bly!
Riana A - Feb 2018
Algehele gradering
Geen goeie nagrus!
Ciara Guesthouse se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Riana. Dis jammer dat jy so sensitief is vir n kerkklok se geluid. Wil darem net aan jou noem dat ons baie komplimente ook kry oor die kerkklok wat vir vele mense 'n rustige plattelandse gevoel verskaf. Vriendelike groete, Carolien.
Carina K - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly dankie, sal beslis weer teruggaan.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Carina,
Baie dankie vir die mooi boodskap. Wees verseker ons leuse is gasvryheid, netheid en rustigheid. Julle is enige tyd weer welkom!
Almarie M - Jul 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Dankie Almarie! Dis so heerlik om te hoor as gaste gelukkig was. Altyd weer welkom!
Lynette W - Mei 2017
Algehele gradering
Pragtige plek.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Dankie vir jul positiewe terugvoering. Ons is baie bly dat jul die tydjie by ons geniet het. Kom kuier gerus weer.
Albert N - Mrt 2017
Algehele gradering
Pragtige plekkie.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Dit was 'n voorreg om julle te kon huisves. Sien uit om julle weer te verwelkom.
Jomari J - Sep 2017
Algehele gradering
Netjies en bekostigbaar.
Laura W - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Laura. Die kerkklok is ongelukkig iets wat ons nie kan verander nie. Tog ervaar vele gaste dit as positief omdat dit 'n lekker rustige plattelandse gevoel gee.
Mooi bly tot hopenlik 'n volgende besoek.
Daryn M - Des 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Ciara Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoering. Dit is gaste soos julle wat hierdie bedryf vir ons so aangenaam maak.
Madelaine B - Jul 2016
Algehele gradering
Thank you for a nice time.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for this lovely review. We loved having you stay with us, and we are so pleased that you enjoyed it.
Sonja H - Jan 2016
Algehele gradering
Gerieflik geleë en alhoewel in die middel van 'n woonbuurt, het dit die gevoel gelaat dat ons op 'n heerlike vakansie was!
Lees meerErika R - Apr 2016
Algehele gradering
Dit was aangename verblyf.
Reinette A - Feb 2016
Algehele gradering
'n Vakansie op sy eie.
Nicolene G - Nov 2016
Algehele gradering
Rustige en mooi omgewing met gasvrye mense en nabygeleë winkelsentrums.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Dankie. Kom kuier gerus weer.
Arnold R - Sep 2016
Algehele gradering
Baie netjies en rustig.
Ciara Guesthouse se terugvoer
Dankie vir julle terugvoering. Ek is jammer as ons julle nie persoonlik daardie nag kon verwelkom nie. Hopelik 'n volgende keer is dit beter.
Ciara-groete.
Beulah B - Apr 2016
Algehele gradering
Ons was wel naby die hospitaal, maar die huisies was 'n teleurstelling.
Lees meerCiara Guesthouse se terugvoer
Beste Beulah,
Dankie vir die positiewe terugvoer. Graag die volgende oor die ander negatiewe aspekte:
Krakende vloere- (soos reeds by Ciara vir jou genoem): Materiaal is reeds aangekoop om die vloere te vervang. Ons is tans opsoek na 'n geskikte kontrakteur. Dit maak die huisie egter geensins onbewoonbaar nie.
Soos ook aan jou hier verduidelik is ons besig met 'n vernuwingsprogram, wat oor tyd ingefaseer gaan word.
Daar is genoeg foto materiaal op ons webtuiste wat die interieur van ons huisies reflekteer. Dit was jou keuse om dit so te aanvaar, al dan nie.
Verder was daar 'n reeks versoeke voorafgaande jou verblyf, wat ons sonder huiwering aan voldoen het.
Kortom, ons bied 'n 3-ster verblyf, wat wel binne jou begroting is. Die Kudu eenheid is 'n familie eenheid en ons moet kinders in gedagte hou. Vriendelike groete.
Ignitia P - Nov 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Francois L - Nov 2015
Algehele gradering
Wonderlik!
Ciara Guesthouse se terugvoer
Hallo julle,
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer.
Ons is baie bly dat jul die tydjie by ons geniet het.
Ons hoop om julle iewers in die toekoms weer terug te kan verwelkom.
CIARA-groete!
- Kapasiteit: 29 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louis Trichard-straat 887, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang