Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ciara Guesthouse

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Trichard-straat 887, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Vanaf R720 R612 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ciara Guesthouse is in 'n goed gevestigde en rustige buurt aan die voet van die Magaliesberge in die Moot-omgewing van Pretoria geleë. Ons bied gerieflike akkommodasie vir sakereisigers, vakansiegangers of oornagreisigers. Die volledig toegeruste selfsorg-chalets is ingerig met meubels van goeie gehalte.

Ciara Guesthouse het 8 verskillende selfsorg-chalets wat elkeen tussen 1 en 7 gaste akkommodeer met koningingrootte-, dubbel- of 2 enkelbeddens. Elke chalet het sy eie volledig toegeruste kombuisie, en suite-badkamers met 'n stort of bad en toilet, en handdoeke, 'n klein verskeidenheid DStv-kanale, gratis WiFi, gratis tee- en koffiemaakgeriewe, privaat patio's, braaigeriewe en aparte ingange.

Ciara Guesthouse is sentraal geleë ten opsigte van hospitale, tersiêre- en navorsingsinstellings, gholfbane en 'n oefenbof, sport en gimnasiums, winkelsentrums en restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 162 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Rudolph S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi plek! Skoon, netjies en baie vriendelike diens! Beslis 'n plek om weer en weer te besoek! Alles was beslis 5 sterre werd!
Feb 2025
Eben W
Gesin met tieners
5.0
Lekker. Dit was baie lekker gewees.
Feb 2025
Janine M
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties, gemaklik, mooi. Pragtige, ten volle toegeruste eenhede. Baie skoon, netjies en regtig veilig. Lekker hartlike ontvangs gekry. Beddens en b...
Sien meer
Feb 2025
Esther D
5.0
We would definitely stay there again when visiting the area. We had a wonderful stay. It's perfect as a base for exploring the area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Liza S
Saam met lewensmaat
5.0
Oase in die stad! Ciara Lodge het alles wat mens kan nodig kry. Die ontvangs was vriendelik en kommunikasie maklik. Dankie vir die blitz wat julle aan...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Carolien Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 295

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Louis Trichard-straat 887, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Gaste dink Ciara Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R720
R 720 R 612
per nag, vir 2 mense
Vanaf R720
R 720 R 612
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Trichard-straat 887, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce952ecb29ab3ee87cb71775792d4a1f212ceb647d72bc47f0d9ac9841528a2b1e3c0723d75937433ca387057618f6077e08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R720 nouVanaf R612 per nag, vir 2 mense 162 5 1 5 887 Louis Trichardt Street Rietfontein 0084 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.7018952 28.2248023

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang