Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cielo Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Rachel F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dit was uitstekend! Dit was baie lekker en ons het ontspan. Die huisies is baie mooi versier en die ete was uit die boonste rakke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dean
Cielo Guest Farm
Dankie baie, Rachel! Was net 'n groot plesier om Cielo Guestfarm met julle te kon deel... Waardeer.

Salomé N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker gebly! Kon lekker rus. Ons het baie lekker gebly. Die gasvryheid van die gasheer en gasvrou was uitstekend. Ontbyt is ingesluit en was heerlik, nie eens te praat van hul ander etes nie. Ons kon net ontspan en ons tydjie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dean
Cielo Guest Farm
Dankie baie, Salomé. Was baie lekker om julle hier te hê en te kon deel in wat Cielo bied; rustigheid en natuur. Ek is dankbaar ons kon julle bietjie bederf!

Chantel B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Just wow, amazing, breathtaking. Best food, best service we got from the owners. I will return there again, over and over. We loved staying there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dean
Cielo Guest Farm
Dankie baie Chantal Waardeer baie Was n groot plesier om julle 'n bietjie te bederf en die mooi te deel met spesiale mense soos julle Cielo groete

Andre B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Amazing stay, delicious food and most warm-hearted and accommodating hosts. Exceptional weekend break-away. Hosts were warm-hearted and made us feel right at home. Jacuzzi was ready at our arrival and the food catered at our beck and call was 5-star all the way. This is the perfect hide-away for a romantic break. You've got your own private courtyard with a jacuzzi. Unit offers luxurious bedding and furniture.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dean
Cielo Guest Farm
Thank you André. It was just a pleasure meeting and treating you with a touch of Cielo Magic. Hope to see you soon again.

Joanita H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Heerlik en pragtige omgewing. Dis 'n pragtige plek met die mooiste meubels. Diens baie goed en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2020

Heerlike kuier x3 Dit was ons derde keer by Cielo - heerlike plek vir 'n paartjie om net weg te breek en af te skakel. Die privaat tuin en jacuzzi is perfek! Doen jouself 'n guns en bestel die 3-gang aandetes of gourmet-pizzas. As jy wil word dit in jou kamer bedien (ontbyt is ingesluit by jou bespreking).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N4, Swartruggens, 2835, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80e6a35a491c81bd1f0bf98df069e2937134b95d8cb4d25e9a059b5dc4a30c25b111d8e4d27dfa3c86e7e28a1f61126a91dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 N4 Swartruggens 2835 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.562603 26.677142

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang