Cielo Guest Farm
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Dean Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Andre B - Jun 2024
Algehele gradering
Amazing stay, delicious food and most warm-hearted and accommodating hosts.
Cielo Guest Farm se terugvoer
Thank you André. It was just a pleasure meeting and treating you with a touch of Cielo Magic. Hope to see you soon again.
Salomé N - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly! Kon lekker rus.
Cielo Guest Farm se terugvoer
Dankie baie, Salomé. Was baie lekker om julle hier te hê en te kon deel in wat Cielo bied; rustigheid en natuur. Ek is dankbaar ons kon julle bietjie bederf!
Chantel B - Okt 2023
Algehele gradering
Just wow, amazing, breathtaking.
Cielo Guest Farm se terugvoer
Dankie baie Chantal
Waardeer baie
Was n groot plesier om julle 'n bietjie te bederf en die mooi te deel met spesiale mense soos julle
Cielo groete
Joanita H - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik en pragtige omgewing.
Nico F - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlike kuier x3
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N4, Swartruggens, 2835, Noordwes