Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cielo Guest Farm

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Cielo Guest Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Andre B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing stay, delicious food and most warm-hearted and accommodating hosts.

Exceptional weekend break-away. Hosts were warm-hearted and made us feel right at home. Jacuzzi was ready at our arrival and the food catered at our beck and call was 5-star all the way. This is the perfect hide-away for a romantic break. You've got your own private courtyard with a jacuzzi. Unit offers luxurious bedding and furniture.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cielo Guest Farm se terugvoer

Thank you André. It was just a pleasure meeting and treating you with a touch of Cielo Magic. Hope to see you soon again.

Cielo Guest Farm
Salomé N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomé N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly! Kon lekker rus.

Ons het baie lekker gebly. Die gasvryheid van die gasheer en gasvrou was uitstekend. Ontbyt is ingesluit en was heerlik, nie eens te praat van hul ander etes nie. Ons kon net ontspan en ons tydjie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cielo Guest Farm se terugvoer

Dankie baie, Salomé. Was baie lekker om julle hier te hê en te kon deel in wat Cielo bied; rustigheid en natuur. Ek is dankbaar ons kon julle bietjie bederf!

Cielo Guest Farm
Chantel B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just wow, amazing, breathtaking.

Best food, best service we got from the owners. I will return there again, over and over. We loved staying there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cielo Guest Farm se terugvoer

Dankie baie Chantal

Waardeer baie
Was n groot plesier om julle 'n bietjie te bederf en die mooi te deel met spesiale mense soos julle

Cielo groete

Cielo Guest Farm
Joanita H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanita H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en pragtige omgewing.

Dis 'n pragtige plek met die mooiste meubels. Diens baie goed en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuier x3

Dit was ons derde keer by Cielo - heerlike plek vir 'n paartjie om net weg te breek en af te skakel. Die privaat tuin en jacuzzi is perfek! Doen jouself 'n guns en bestel die 3-gang aandetes of gourmet-pizzas. As jy wil word dit in jou kamer bedien (ontbyt is ingesluit by jou bespreking).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N4, Swartruggens, 2835, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80e6a35a491c81bd1f0bf98df069e2937134b95d8cb4d25e9a059b5dc4a30c25b111d8e4d27dfa3c86e7e28a1f61126a91dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 N4 Swartruggens 2835 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.562603 26.677142
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem