Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cielo Guest Farm

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N4, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cielo Guest Farm is 12 km buite Swartruggens geleë en is deur wildsplase en ongelooflike berge omring. Oornagverblyf word gebied en die perseel is ook geskik vir klein funksies of troues.

Dié gastehuis het 'n Cielo-Suite met slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het 2 koningingrootte-beddens. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad. Die eenheid het 'n TV (met hardeskyf), kaggel, privaat sitkamer, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer lei na 'n privaat tuin en braaigeriewe met 'n jacuzzi.

Monroe Suite slaap 2 gaste. Slaapkamer het 'n koningingrootte bed in. Die suite het 'n groot bad in met 'n toilet en wasbak. Daar is 'n koffie en tee stasie, mikrogolf en yskassie in. Privaat tuin met braaigeriewe kan geniet word.

Beide die eenhede is semi-self catering. Skottelgoed word deur ons kom haal, gewas en terug besorg.

Etes kan bestel word op versoek.

Gaste kan wildkykritte, voëlkyk, visvang, voetslaan en bergfietsry in die area geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Cielo Guest Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • N4, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Gaste dink Cielo Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N4, Swartruggens, 2835, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80e6a35a491c81bd1f0bf98df069e2937134b95d8cb4d25e9a059b5dc4a30c25b111d8e4d27dfa3c86e7e28a1f61126a91dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 N4 Swartruggens 2835 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.562603 26.677142
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang