Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cielo Petit

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Daniella V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Ontspanne wegbreek in 'n bosveld oase. Ons het heerlik gebly by Cielo Petit. Die Vilanels is 'n uitstekende gasheer en vrou, en die eenheid is pragtig en goed ingerig. Baie dankie vir 'n wonderlike Kersfees in die Bosveld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isjma V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Excellent house to rent, I fully recommend Cielo Petit. Our stay was excellent. We enjoyed our visit there. Everything was very clean. Friendly host. Will definitely go back there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelaine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantasties. Vreeslik netjies. Alles wat mens nodig het is daar. Werklike oase in die bosveld. Ons sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Heerlike bos uitrusting. Baie goed ingerig, Steve is besondere gasheer. Plek het alles wat jy kan benodig. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rohan L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Asemrowend lekker gebly. Gemaklike lekker plek baie skoon en hulle het aan alles gedink om dit gemaklik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Steve Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Leeukruin 25, Leeupoort Vakansiedorp, Distrik Thabazimbi, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d8a75100039dfcbea2231903b673738eaadd4eb0252e9292cbbd3efee4156b26f64a5e8c4c0c2d12e7b258f519790f77e07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 25 Leeukruin Leeupoort Holiday Town 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -24.922300990809 27.64856659409

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang