Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cielo Petit

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Leeukruin 25, Leeupoort Vakansiedorp, Distrik Thabazimbi, 0486, Limpopo
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cielo Petit bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim kothuis in Thabazimbi, Limpopo. Dit is die ideale opsie vir 'n paartjie of jong gesin.

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed vir kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatkonveksie-oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Gefiltreerde water word voorsien. Die kombuis lei na 'n etenstafel geskik vir 4. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket.

Buite is daar 'n braai-area en 'n eetarea. Gaste kan die Jacuzzi teen 'n ekstra koste per dag gebruik. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
2 xKinderbank vir 1
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Steve Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Leeukruin 25, Leeupoort Vakansiedorp, Distrik Thabazimbi, 0486, Limpopo
  • Gaste dink Cielo Petit het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Leeukruin 25, Leeupoort Vakansiedorp, Distrik Thabazimbi, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d8a75100039dfcbea2231903b673738eaadd4eb0252e9292cbbd3efee4156b26f64a5e8c4c0c2d12e7b258f519790f77e07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 25 Leeukruin Leeupoort Holiday Town 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -24.922300990809 27.64856659409

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang