Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cikeru Bush Camp - Gecko

Tentekamp
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tambotieweg 91, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0181, Gauteng
  • Vanaf R1 340 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cikeru Bush Camp - Gecko is 'n knus selfsorg-glamptent wat in Cikeru Bush Camp in die hartjie van Dinokeng Wildreservaat geleë is, saam met drie ander eenhede. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek omring deur wild.

Hierdie glamping-tent kan tot 2 gaste akkommodeer in 'n oopplan-kamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad, buitestort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Addisionele kindermatras is op versoek beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met sitplek, 'n kaggel, 'n braai en 'n borrelbad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Aktiwiteite soos wildritte en spa-behandelings kan geniet word. Dié eiendom is sowat 41,5 km buite die voorstad Montana in Pretoria waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Cindy Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 4

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 maande

Ligging

  • Tambotieweg 91, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Cikeru Bush Camp - Gecko het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 340
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tambotieweg 91, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89b6a847c1d0a559f68f93ddc7bd25c60d5f40bfcb7e9c90d8625c178ecd48a61fcb254b316b1a2e84afb69f47a83b00dc5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 340 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 91 Tambotie Road Dinokeng Game Reserve 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.377281911215 28.340737416378

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang