Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cilliers Tuis Huis - Tobie Muller Street

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Erica D
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Charming, restful, reflective. Off from the main road, in such a quiet and beautiful street, and very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthea H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker snoesig in die winter. Was bitterkoud in Philippolis maar die verblyf was goed ingerig met warm komberse, elektriese kombers en lugreëling. Heerlik snoesig geslaap. Veilig parkeer. Goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Awyn V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Mooi dorp. Skoon als op sy plek. Hou van die solar en boorgat water. Ons het heerlik gebly. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David M
1 nag
5.0
Feb 2024

Without a hint of sarcasm my stay at Cilliers Tuis Huis - Tobie Muller Street was delightful and I would be back in a shot. No milk for morning coffee, no hot water in the shower, WiFi not working. All of these were unimportant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abet F
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Heerlik. Netjies. Lekker gebly. Phillipholis is great.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrian G
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Was lekker rustig. Baie lekker gebly. Die huisie was skoon en ons is goed ontvang. Dit is 'n stil area. Daar was egter geen warm water nie, want die geyser is stukkend. Daar was ook geen braairooster nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jackie L
1 nag
4.0
Jul 2024

Ideal vir oornag. Baie lekker. Aanvanklik 'n probleem met die water. 'n Oplossing is egter baie gou gevind.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dorothea B
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2024

Baie netjiese plekkie met alles wat nodig is. Verblyf was heerlik!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Jane W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Lovely. Lovely stay. Well equipped. Perfect position.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Perfekte oornagplek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tobie Muller-straat 18, Philippolis, 9970, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIwOWNiNWE2LWY3YmEtNGYxNC04M2Y2LTdlNzQ1MDQ0ZGY1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 18 Tobie Muller Street Philippolis 9970 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.261276950164 25.271858512898

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang