Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cilliers Tuis Huis - Tobie Muller Street

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 48 resensies vir Cilliers Tuis Huis - Tobie Muller Street
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Anthea H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea H

Lekker snoesig in die winter.

Was bitterkoud in Philippolis maar die verblyf was goed ingerig met warm komberse, elektriese kombers en lugreëling. Heerlik snoesig geslaap. Veilig parkeer. Goed toegerus.

Awyn V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Awyn V

Mooi dorp. Skoon als op sy plek. Hou van die solar en boorgat water.

Ons het heerlik gebly. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

David M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David M

Without a hint of sarcasm my stay at Cilliers Tuis Huis - Tobie Muller Street was delightful and I would be back in a shot.

No milk for morning coffee, no hot water in the shower, WiFi not working. All of these were unimportant.

Abet F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abet F

Heerlik.

Netjies. Lekker gebly. Phillipholis is great.

Adrian G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adrian G

Was lekker rustig.

Baie lekker gebly. Die huisie was skoon en ons is goed ontvang. Dit is 'n stil area. Daar was egter geen warm water nie, want die geyser is stukkend. Daar was ook geen braairooster nie.

Jackie L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie L

Ideal vir oornag.

Baie lekker. Aanvanklik 'n probleem met die water. 'n Oplossing is egter baie gou gevind.

Dorothea B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dorothea B

Baie netjiese plekkie met alles wat nodig is.

Verblyf was heerlik!

Jane W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane W

Lovely.

Lovely stay. Well equipped. Perfect position.

Charl R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl R

Perfekte oornagplek.

Sien sterre.

Suretha G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha G

Heerlik gekuier tussen gawe inwoners!

Die handjievol vriendelike, hardwerkende inwoners trek self die spreekwoordelike wa(ens) deur die drif hier en maak van Philippolis 'n moeite werd dorpie om te besoek en te ondersteun!

Jackie L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie L

Ruim, skoon, veilig.

Lekker ruim, skoon en veilig. Naby eetplek. Vriendelike mense.

Andre P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P

Heerlike en ruim verblyf.

Baie oulike plek om oor te bly en dit is naby alle geriewe in die dorp. Dankie vir die gasvryheid, ons het dit baie geniet.

Christine V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V

Alles wat 'n mens nodig het.

Rustig en gemaklik met alles wat 'n mens nodig het. Waarde vir geld. Dankie dat ons julle strykyster kon gebruik!

Alna M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alna M

So 'n rustige, pragtige dorpie.

Ek kom terug, dit was kos vir my siel!

Gideon S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon S

Fantastiese plekkie.

Skoon. Netjies. Prakties. Die stoepsit is baie lekker om die dorpie se klanke en mense in te neem. Pitstop is loopafstand en alles daar is lekker. Ek beveel die plek sterk aan.

Paul V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Lieflike verblyf in oulikste plattelandse dorpie.

Heerlike huisie, sentraal geleë, met fantastiese stoep in die pragtige dorpie van Philippolis - ryk in geskiedenis en gasvryheid.

Cilliers Tuis Huis - Tobie Muller Street se terugvoer

Dankie aan almal wat sulke wonderlike reviews van Cilliers Tuis Huis gee, dit laat al die personeel se harte warm voel

Cilliers Tuis Huis - Tobie Muller Street
Jacobus G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus G

Heerlik, stil en rustig.

Baie lekker stil en rustige oornag. Die bonus was om 'n groot gedeelte van die N1 tussen Colesberg en Bloemfontein uit te sny.

Elsa V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa V

Lekker oorslaap tussen Kaap en Gauteng.

Rustige dorpie met lieflike ou huisies waar 'n mens bietjie van die besige N1 kan afwyk en die platteland kan beleef. Baie goeie waarde vir geld en vriendelike mense.

Sanet M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet M

Baie dankie, ons het baie lekker gebly in die ruim plekkie.

Eienaar so behulpsaam en moeite gedoen om te help met beste roete na ons volgende bestemming. Sal weer hier oorbly.

Cilliers Tuis Huis - Tobie Muller Street se terugvoer

Dankie Sanet, vir jou mooi resensie.

Cilliers Tuis Huis - Tobie Muller Street
Isabella K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella K

Dit was net wat 'n mens nodig het. Die plattelandse Vrystaatdorpie!

Dit was lekker en sal dit aanbeveel vir enige gejaagde lewe om net rustig daar te sit en afblaas! Baie oulike plekkie en sy mense is die vriendelikheid vanself. Dankie vir die gasvryheid, ons het dit vreeslik geniet daar!

Ansa L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ansa L

Pragtige huis in Philippolis.

Baie oulike huis reg in Philippolis. Alles was netjies en skoon en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ek sal die plek sterk aanbeveel! Baie sentraal geleë en lekker stil.

Cilliers Tuis Huis - Tobie Muller Street se terugvoer

Baie dankie vir jou eerlike resensie, dit beteken vir ons almal daarby betrokke baie. Dis altyd lekker om so iets te hoor.

Cilliers Tuis Huis - Tobie Muller Street
Hanneke C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanneke C

Heerlike, rustige, plattelandse atmosfeer.

Oond van die stoof werk nie.

Cilliers Tuis Huis - Tobie Muller Street se terugvoer

Alle oonde werk toe ek dit na jou review gaan toets het ek dink die stoof was dalk net by die muur afgeskakel, jammer hieroor

Cilliers Tuis Huis - Tobie Muller Street
Jaco P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco P

Baie lekker gebly, als wat jy nodig het vir een aand se oorslaap.

Het dit geniet om in so 'n klein dorpie oor te slaap, doodstil in die aand, en jy kan stap waarheen jy ook al wil gaan. Dink net die kostes is effens aan die hoë kant.

Leandri B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri B

Puik! Sien ons beslis weer.

Ons oornag stop was vreeslik nice, baie spyt ons kon nie langer bly. Vriendelikste diens nog! Ekstra moeite word gedoen met kombuis en badkamer bykomstighede - iets wat jy nie sommer verwag van 'n selfsorg. Ons het gevoel ons is in 'n fancy hotel. Sê asb vir buurvrou tannie dankie vir die koeksisters - ongelooflik lekker en spesiaal. Nogmaals baie, baie dankie! Sien julle gou weer.

Jana N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana N

Slegs oornag.

Pragtig, skoon, prakties - alles wat mens nodig het.

Robyn C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn C

A great stop between Joburg and Plett. Clean and comfortable.

The house is furnished with all that you need and a full kitchen. The main room has aircon. Comfortable and restful stop after a long drive.

Este D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este D

Baie skoon en netjies

Lekker area en kan stap na restaurante.

Arie F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arie F

Heerlike plattelandse verblyf.

Die gastehuis het al die nodige geriewe gehad. Alles was perfek. Uitstekende waarde vir geld.

Patrick E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick E

Goeie oornagverblyf.

Die eienaar moet net bietjie kyk na die gas-geyser: dit het nie gewerk nie.

Diane M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diane M

Was baie lekker en rustige dorpie. Great mense!

Die klein dorpie het 'n outydse nostalgie aan hom met die vriendelikste, mees gasvrye inwoners.

Jackie L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie L

Ruim, netjies en gasvry.

Die ou huisies is ruim en baie mooi gerestoureer.

Frans C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans C

Goeie keuse vir waarde vir geld, sentraal in die dorp, rustigheid.

'n Goeie keuse indien jy 'n klein plattelandse dorp atmosfeer verlang. Die ontvangs was baie vriendelik. In die dorp is ons ook vriendelik ontvang. Ons kon deur die kerk stap en ook Waterkloof besoek.

Leon V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Uitstekende verblyf. Skoon, netjies en baie gerieflik.

Absoluut ’n tuis verblyf weg van die huis. Skoon en netjies, met alles wat mens nodig het byderhand. Unieke dorp met baie besienswaardighede.

Maretha E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maretha E

Gesellige, skoon, mooi Karookuier. Lieflike braaiplek.

Karaktervolle plekkie in mooi skoon Karoodorp.

Cilliers Tuis Huis - Tobie Muller Street se terugvoer

Baie dankie dat u die moeite gedoen het om so n positiewe review te skryf, ons sien uit om julle weer te ontvang
Groete
Cilliers Tuis Huis

Cilliers Tuis Huis - Tobie Muller Street
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Ina D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D

Dit was 'n heerlike ervaring om deel van die dorp te voel en die vriendelike saamwees van die inwoners te ervaar.

Sien ster-gradering.

Louis V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V

Vriendelik en skoon.

Ek wil net twee punte opper. Sien dit asb as positiewe kritiek. Daar is kookgerei in die kamer, maar geen stoof/warmplaat nie. Daar is ook breekware, maar geen eetgerei nie. Dit maak net nie lekker sin nie. Verder was als in orde.

Lucille S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille S

Mooi, skoon, gerieflik, ouwêrelds.

Die verblyf is hondevriendelik, wat vir ons die belangrikste vereiste was. Veilige parkering. Volledig omhein vir die honde. Gerieflike braaiplek. Binne stapafstand van alles in die dorp. Goeie kwaliteit wit linne, lekker kussings en genoeg komberse. Goed toegeruste kombuis vir 'self-catering', daar kort net 'n plastiekbeker wat in die mikrogolf gebruik kan word. Pragtige, moderne stort, ons het net gesukkel om die water temperatuur gereguleer te kry - was of net baie warm of te koud. Ons beveel die verblyf ten sterkste aan.

Francois D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Ons oornagverblyf was gemaklik, baie skoon en netjies.

Ons het heerlik uitgerus vir die volgende dag se verder ry. Die akkommodasie was puik. Marietjie het ons baie vriendelik ontvang en heeltemal tuis laat voel. Sal beslis weer hier oornag.

Evert K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert K

Baie lieflike verblyf.

Ons was aangenaam verras oor die verblyf. Dit is baie netjies en skoon. Ons was gaande oor die oudhede en die houtvloer. Die kamers is baie ruim. Ek sal enige iemand aanbeveel om die moeite te doen om ten minste een nag daar te oornag. Dit gaan vir ons 'n gereelde oornagplek wees.

Gerrie V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie V

Peaceful and enjoyable.

Very quiet, they were very helpful and accommodating. Clean and comfortable. Good value for money.

Frikkie D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie D

Verblyf was in algemeen baie goed.

Alles in die huis was perfek behalwe vir 2 punte: Een handdoek was vuil. Daar was nie badseep in die stort/badkamer nie.

Martin A - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin A

Aangename en voldoende verblyf vir enige reisiger.

My resensie is meer gebaseer op "potensiaal" as wat ek regtig beleef het, want met my aankoms het die eienaars my geskuif van hulle gevestigde eenheid na die nuwer eenheid waaraan daar nog gewerk word, want daar was 'n probleem met die geyser in die gevestigde eenheid. Dit is bv. baie deurmekaar agter in die tuin maar dit is a.g.v. die bouery en dus nie regverdig om iemand negatief daaroor te beoordeel nie.

Minette O - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Minette O

Netjies, maar sluit nie als in soos hul adverteer nie.

Netjies en skoon, maar geen TV nie, alhoewel dit so geadverteer word. Ons eenheid het ook geen koffiebekers gehad nie, wat nie aanvaarbaar is vir 'n self-catering plek nie.

Willem S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S

Baie lekker oorslaapplek op pad Kaap toe vir mense wat meer soek as net 'n slaapplek.

Baie netjiese blyplek in die "Tuis Huis" van die Cilliers familie. Onthou om Marietjie voor die tyd te vra oor eetplek op dorp. Ons het ongelukkig nie geweet nie en toe koue kitskos geëet wat ons in Colesberg gekoop het. Ons sal beslis weer hier oorbly, net langer om omgewing te geniet.

Victoria G - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria G

Baie gerieflik.

Die huis is volledig toegerus. Die badkamer is groot en die bed perfek.

Lynette O - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette O

Verwelkomende verblyf in 'n pragtige, rustige dorp.

Die huisie was baie mooi, ruim en volledig toegerus vir selfsorg. Daar was iemand om ons te ontvang en rond te wys. Die enigste wat ons graag sou wou sien bygevoeg word, is 'n bankie/ stoel/ oppervlak in die badkamer om toiletware/ klere op neer te sit. Heerlike plek om af te pak ná 'n lang dag se reis.

Tharina C - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Tharina C

Nie aan verwagtinge voldoen nie.

Toe ons in Philippolis arriveer en die nommer van me. Cilliers skakel, antwoord sy nie haar foon nie. Ons laat 'n boodskap en vra dat sy ons terugskakel. Hoor niks van haar. Vind in die dorp gelukkig uit dat die persoon geweet het dat sy by 'n sekere besigheid is. Sy is in 'n vergadering. Ons kry die sleutel by 'n ander dame. Daar is wel 'n TV, maar geen HTMI-kabel nie. Ons stuur vir me. Cilliers 'n SMS en noem dit en die volgende dag antwoord sy eers. Ons is reeds weg daar. Daar was geen handdoeke nie, slegs 'n handehanddoekie. Die geiser werk nie effektief nie - die drukking is te swak om die gas-geiser te laat werk. Dan is die water te koud en dan te warm.

Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tobie Muller-straat 18, Philippolis, 9970, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIwOWNiNWE2LWY3YmEtNGYxNC04M2Y2LTdlNzQ1MDQ0ZGY1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 18 Tobie Muller Street Philippolis 9970 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.261276950164 25.271858512898

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang