Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cindy Se Huisie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Anel V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Rustig en salige kuier. Ons het heerlik gebly. Sal vir seker teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Skoon netjies kan aanbeveel. Baie lekker gebly en gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean D
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Fantastic. Great people, great communication, clean, safe. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthea H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Lekker as jy wil rus! Die huisie is pragtig en 'n baie lekker buite kuierplek. Ongelukkig het die gasstoof nie gewerk nie en die ketel is ook op die stoof. Dus geen koffie nie! Die aansteker was leeg en geen backup vuurhoutjies. Alles was reeds toe toe ons dit eers agterkom. Daar is geen TV. Nie geplan nie, maar noem dit maar vir toekomstige gaste. Ek het dit gemis tydens die bespreking. Ek stel voor daar is 'n tipe van 'n verwelkomingsdokument met al die details, soos as jy die braaihout gebruik moet jy dit betaal. Ons moes terugry, want ons het nie geweet nie en het toe gebel om te vra waar is die geld vir die hout. Sou beter gewees het as daar êrens 'n nota was, want hy is daar, maar hy het slegs die hek oopgesluit. Geen details gedeel nie. Die WiFi is baie stadig gewees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie netjies, Samson baie hulpvaardig. Kan net hulle kontak nommers 'n bietjie "update" kom glad nie deur op die nommers nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantal
Cindy Se Huisie
Thank you for your review. We appreciate the feedback. I am sorry about the numbers not working, I was in Spain at the time and it is totally my fault. Big apologies for the inconvenience. I hope you had a wonderful stay nonetheless.

Hendrik V
1 nag Saam met vriende
4.6
Mei 2023

Goed Was muisplaag in omgewing wat opgelos moet word wat oral in kombuis was, daar was muis droppings.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantal
Cindy Se Huisie
Thank you for your feedback. Sadly one of the native mice entered our cottage and landed up making its home for a day or two before you arrived. This prompted us to turn the house upside down and find the culprit. It is sorted now and we thank you for your honesty. We take absolute pride in our cleanliness and we were very upset that you had this experience. We deeply apologize. We ask all future guests to please keep the mosquito/security gate closed after entering or exiting so not to let any nature in.

Andrew B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2023

Very pleasant. Really nice, very quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik A
1 nag
4.6
Jan 2023

Rustig onder die sterehemel. Mal oor die decor en setting.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Basie V
1 nag
5.0
Nov 2022

Wonderlike akkommodasie en vriendelike ontvangs. Samson was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Karakter, waarde en vriendelike diens. Positiewe ervaring wat 'n blywende indruk gelaat het. Sal graag wil teruggaan en langer bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Chantal Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 42

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huguenotstraat 118, Merweville, 6940, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb9b9ec71421164dd46ee7c7e12466f9c9d7f61c98dde153ea8b9e46ed4c68792ec428f0724d81e37742115d9a3db610d8e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 6 mense 12 5 1 5 118 Huguenot Street Merweville 6940 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.668036558524 21.511202110976

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang