Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cinnamon & Sage Country Cabins

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Matty Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Cinnamon & Sage Country Cabins
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.8/5
Heinrich S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich S

Van ons beste wegbreke nog.

Die eenheid is absoluut uit die boonste rakke en ontsettend netjies. Die ontvangs was hartlik en ons is as vriende huis toe.

Cinnamon & Sage Country Cabins se terugvoer

Dankie Heinrich vir die lieflike resensie. Dit beteken vir ons baie. Ons is so bly dat julle die kuiertjie hier geniet het. Ons sien uit na 'n volgende keer.

Cinnamon & Sage Country Cabins
Marno L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marno L

Fantasies!

Heerlik gebly! Perfek vir 'n klein gesin, vinnige oorstop of romantiese naweek weg. Matty en haar seun is só gasvry, vriendelik en behulpsaam. Plek is skoon, netjies en baie gemaklik. Hulle sien my beslis weer!

Guy D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Guy D

Awesome, amazing and very peaceful venue.

The venue is run with utmost professionalism and attention to detail. Wonderful host who is attentive, detailed and stylish. Great value for money and well located, albeit for the poor roads in the town in general. I would gladly like to stay again.

Cinnamon & Sage Country Cabins se terugvoer

Dear Guy, thank you for your heartfelt review. It means so much to us!

Feedback from our guests is always helpful and welcome. Thank you for being a superb guest. We are so happy that you enjoyed your stay. Hope to see you again.

Cinnamon & Sage Country Cabins
Wihan D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wihan D

Warm gasvry.

Baie vriendelike gasvrou. Sal definitief hulle aanbeveel. Matty het seker gemaak alles was reg en ons kon haar enige tyd vra as daar dalk iets tekortgekom het.

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taute-straat 379, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fedd923fae8997cd38a7dafc050c8639e4fa203784117629cc1f54d6a3a03ad45c471cb17583a3191c3a1deeeeb43c3f734?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 379 Taute Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.413168879342 30.100717262565

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang