Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cinneraria 43

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cinneraria-straat 43, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 563 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Cinneraria 43 is 'n strandhuis in Struisbaai. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek aan die Overberg se kus en is stapafstand vanaf die strand en hawe.

Hierdie huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en sy eie balkon. Die tweede badkamer het 'n stort en bad en die derde badkamer het 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Dit lei na die eetenstafel met sitplek. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n binnebraai en die leefarea lei na die stoep. Buite is daar 'n binnehof, 'n vuurput en 'n ingeboude braai.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 56

Resensies 62

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Cinneraria-straat 43, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 563
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 3 563
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cinneraria-straat 43, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1aab34db4c6982f59689ad5589654cc473d0c7216e0c65ae9b3d8255f766518466627bcc5f8a458a023055f1ab3774b82403?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 563 per nag (plek vir 6) 43 Cinneraria Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.8043602 20.0551323

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang