Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cintsa View

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Louise S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Relaxing. Wonderful accommodation within walking distance from the beach. Beautiful view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claerwen B
Kort verblyf
4.0
Mrt 2022

Fantastic stay, very well equipped especially for a big group. Pictures gave a very realistic view, most comfortable, well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nina V
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Aug 2021

'n Rustige kuier in 'n pragtige omgewing, omring met beeldskone natuur. Die huis is 'n kort stappie weg van die strand, en jy hoef die hele naweek nie jou kar te gebruik nie, as jy voorbereid gekom het met genoeg kos. Die weer was wonderlik, selfs in die middel van winter.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Lizelle K
Kort verblyf
5.0
Feb 2020

Pragtige huis met 'n vriendelike eienaar! Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thienpont X
Lang verblyf
4.2
Des 2019

3 families met 5 kinders. Sorry vir my Afrikaans ik is van Europa. Die huis is super toegerust. Baie ijskasten, vrieskasten, alles is daar waarover ulle praat op die site. Een groot opmerking: als jij aankom na een overzeese travel lijk alles ok. Die dag daarna zien ons die huis is vuil. Elke dag was daar 2 vrouwens om die dagelijkse schoonmaak te doen. Na verblijf van 20 dagen was niet 1 keer die zwembad schoongemaakt. Niet 1 dag groot schoonmaak gedoen ons was daar met 5 kinders. Jammer ligging perfect net vuil plek. Jammer die staff wordt nie opgevolgd nie

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlene J
Kort verblyf
5.0
Apr 2018

Pragtige plek, ten volle toegerus! Voel soos huis! Pragtige plek, netjies en perfek geleë! Ten volle toegerus met alles wat mens kan aan dink! Pragtige uitsig, naby aan die strand. 10 uit 10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annie H
1 nag
5.0
Jan 2018

Dit is 'n fantastiese plek! Ons sal enige tyd weer daar gaan bly! Kan dit vir elkeen aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Dolphin-rylaan 245, Cintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliMWU0ZWMxLWMxOTAtNDM4ZS05Mzc0LThjZmUxMGFjNjc3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 245 Dolphin Drive Cintsa East 5275 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 12:00 -32.827742357356 28.110115456948

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang