Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cintsa View

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Dolphin-rylaan 245, Cintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 750 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Chintsa (Cintsa) View is in die bekoorlike kusdorpie Chintsa (Cintsa) geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdiepinghuis wat naby die strand geleë is.

Die huis is smaakvol versier en beskik oor 2 vlakke. Die onderste verdieping bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, waarvan 1 en suite is, 'n kombuis, 'n oopplan-sitkamer en -eetkamer, en 'n onderdakbalkon. Die huis beskik ook oor 'n buitestoep, 'n swembad en 'n Jacuzzi. Die boonste verdieping beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuisie, 'n kroeg en sitkamer en 'n balkon.

Die huis is toegerus met WiFi, 2 HD PVR Dstv-dekodeerders, 1 in elke sitkamer, 2 lugversorgers, 2 yskaste en kisvrieskaste, 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër, 'n waterdispenser en ysmasjien, 'n yskassie, 'n Weber-braai, en strand- en swembadbykomstighede. Die huis is ook toegerus met 'n alarm met gewapende reaksie, en 'n huishulp sal ook byderhand wees om na jou behoeftes om te sien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 5 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Dolphin-rylaan 245, Cintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap
  • Gaste dink Cintsa View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Dolphin-rylaan 245, Cintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliMWU0ZWMxLWMxOTAtNDM4ZS05Mzc0LThjZmUxMGFjNjc3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 245 Dolphin Drive Cintsa East 5275 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 12:00 -32.827742357356 28.110115456948

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang