Cinzaco
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Christiaan Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 66
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Mike R - Sep 2024
Algehele gradering
We were comfortable, the room was warm on a super cold weekend.
Amori M - Aug 2024
Algehele gradering
Vandat ons gearriveer het, was dit net fantasties en die diens was puik.
Charné C - Jul 2024
Algehele gradering
Vinnige aandjie weg vir oornag verblyf!
Pieter C - Jun 2023
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie, netjies, gasvry, baie gerieflik. Dankie!
Karin V - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtig
James S - Apr 2023
Algehele gradering
Het sommer besluit om 'n ekstra dag te bly. Kamers baie netjies en sal sterk aanbeveel.
Niel L - Jun 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Hannetjie S - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier by julle.
Nico J - Aug 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies.
Casandra L - Jul 2022
Algehele gradering
We really enjoyed our stay at Cinzaco. The prices are very reasonable, especially for a couple who wants an affordable weekend away.
Lees meerAntoinette B - Mei 2022
Algehele gradering
Uitstekende diens van begin tot einde.
James B - Apr 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Lees meerRentia W - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Sanet S - Mrt 2022
Algehele gradering
Het voorheen daar gebly. Ons sal elke keer daar bespreek.
Sanet S - Feb 2022
Algehele gradering
Onoortreflik.
Ronel Z - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens, gemaklik en veilig.
Eliska H - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Rene V - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het net van die slaap-eenhede gebruik gemaak, aangesien ons amper nooit daar was nie.
Zanri E - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Metricon P - Apr 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike verblyf.
Lees meerMaurice K - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties diens en baie netjies en skoon.
Thelize S - Okt 2021
Algehele gradering
Ongelooflike plekkie, om net heerlik te kan rus.
Tanya M - Okt 2021
Algehele gradering
Cinzaco-verblyf was regtig 'n baie goeie ervaring gewees, dankie!
Elize V - Sep 2021
Algehele gradering
Uiters netjiese, baie hulpvaardig en loop die ekstra myl vir hul gaste.
Mia S - Aug 2021
Algehele gradering
Gasvry. Aangenaam. Warm. Skoon.
Callum M - Mei 2021
Algehele gradering
Accomodating, friendly and clean.
Llewellyn T - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie netjiese skoon kamers.
Gill J - Des 2021
Algehele gradering
We had a awesome stay at Cinzaco, staff very professional and friendly!
Clive C - Mrt 2021
Algehele gradering
Good clean and warm.
Marilyn G - Des 2021
Algehele gradering
We were 2 widows traveling together and would have liked an option for 2 single beds.
Chantelle L - Mei 2021
Algehele gradering
Swakstes diens en behandeling.
Izak G - Des 2020
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Karin N - Des 2020
Algehele gradering
Die beste!
Johlene F - Okt 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam
Cinzaco se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi resensie, Johlene. Dankie dat julle kom kuier het. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom in die nabye toekoems. Cinzaco-span.
Karin N - Sep 2020
Algehele gradering
Die beste nog!
Cinzaco se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi resensie, Karin. Dankie dat julle kom kuier het. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom in die nabye toekoems met julle mooi honde. Kontak asb vir Christiaan. Cinzaco-span.
Shenade O - Mrt 2020
Algehele gradering
Very friendly and lovely accommodation, with everything we needed.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie vriendelike en lieflike verblyf met alles wat ons nodig gehad het.
Ons sal beslis op Cinzaco bly die volgende keer as ons Dullstroom besoek. Die kamers is pragtig en die gemeenskaplike sitkamer / kombuis / braai-area het alles wat jy benodig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Cinzaco se terugvoer
Thank you so much for the wonderful review, Shenade. You have all our details on email if you want to make another again. Cinzaco-Team.
Theo D - Feb 2020
Algehele gradering
Ons het baie lekker by Cinzazo oorgeslaap. Is ook baie sentraal geleë.
Cinzaco se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi resensie, Theo. Dankie dat julle kom kuier het. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom in die nabye toekoems. Cinzaco-span.
Lizette V - Jan 2020
Algehele gradering
Gasvry, skoon en veilig.
Lees meerCinzaco se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi resensie, Lizette. Dankie dat julle kom kuier het.
Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom in die nabye toekoems.
Cinzaco-span
Marlize D - Jan 2020
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
Cinzaco se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi resensie, Marelize.
Dankie dat julle kom kuier het. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom in die nabye toekoems.
Cinzaco-span
Andre S - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier by Cinzaco.
Lize S - Jan 2020
Algehele gradering
Cinzaco is lekker sentraal geleë en ons het ons tyd hier vreeslik geniet. Baie netjies, moderne kamers en genoeg spasie. Ons kon ook maklik opgradeer na 'n groter kamer vir nie veel ekstra nie.
Cinzaco se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi resensie, Lize. Dit was heerlik om julle by ons te kon huisves. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom. Cinzaco-span
Douw P - Feb 2020
Algehele gradering
Alles wat nodig is, skoon en netjies.
Cinzaco se terugvoer
Goeie dag Douw,
Ons is jammer dat julle onder die indruk was dat julle toegang tot die hele gastehuis sal hê. Ons het die opskrif mooi opgestel wat wel aandui dat daar 9 nie-selfsorg kamers is: "Cinzaco bestaan uit 9 pragtige, nie-selfsorgkamers met 'n gemeenskaplike onthaalarea en kaggels op die stoep". Julle is welkom om al die kamers uit te boek in die toekoms dan kan julle toegang tot alle geriewe hê.
Rodney T - Nov 2020
Algehele gradering
A very pleasant experience.
Hennie D - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie mooi plek.
Cinzaco se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi resensie, Hennie. Dankie dat julle kom kuier het. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom in die nabye toekoems. Jammer oor die spoedhobbels, maar dit is buite ons beheer. Ons het bykomende parkering bygekry. Cinzaco-span.
Ben L - Des 2019
Algehele gradering
Vakansie.
Cinzaco se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi resensie, Ben. Dankie dat julle kom kuier het. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom in die nabye toekoems. Cinzaco-span
Kobus V - Des 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties gewees, die stilte was oorverdowend, net wat ons verlang het.
Lees meerCinzaco se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi resensie, Kobus. Dit was heerlik om julle by ons te kon huisves. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom. Cinzaco-span
Antoinette O - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelike, skoon, aangename verblyf.
Cinzaco se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi resensie, Anotinette. Dit was heerlik om julle by ons te kon huisves. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom. Cinzaco-span
Rudo E - Sep 2019
Algehele gradering
Dit is 'n pragtige plek.
Cinzaco se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi resensie, Rudo. Dit was heerlik om julle by ons te kon huisves.
Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.
Annuscha B - Sep 2019
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik.
Cinzaco se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi resensie, Annuscha. Dit was heerlik om julle by ons te kon huisves.
Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.
Yolandie S - Aug 2019
Algehele gradering
Baie privaat en gemaklik.
Cinzaco se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Yolandie. Ons is so bly dat jul jul verblyf geniet het asook die mooi stoepies. Cinzaco is heerlik sentraal geleë. Ons sien graag uit om jul gou weer terug te verwelkom. Cinzaco Span.
Catrine S - Jul 2019
Algehele gradering
Luukse, gemaklike verblyf met ‘n goeie ligging.
Cinzaco se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit was heerlik vir ons om julle te kon verwelkom. Ons sien uit om julle gou weer te ontvang.
Groete,
Cinzaco span.
Egon S - Jul 2019
Algehele gradering
Comfortable, delightful stay.
Cinzaco se terugvoer
Dear Egon,
Thank you so much for the great review. It was an absolute pleasure hosting you. We cannot wait to welcome you back soon.
Regards,
The Cinzaco Team
Chantell W - Mei 2019
Algehele gradering
Beste ligging in Dullstroom in perfekte Cottage-styl huisie.
Lees meerCinzaco se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit was heerlik vir ons om julle te kon verwelkom. Ons sien uit om julle gou weer te ontvang. Groete, Cinzaco span.
Annemarie V - Apr 2019
Algehele gradering
Verwelkoming by Cinzano was baie aangenaam. En sal dit aan almal aanbeveel.
Cinzaco se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit was heerlik vir ons om julle te kon verwelkom.
Ons sien uit om julle gou weer te ontvang.
Groete,
Cinzaco Span
Marica F - Des 2019
Algehele gradering
Rustig, aangenaam.
Cinzaco se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi resensie, Marica. Dit was heerlik om julle by ons te kon huisves. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom. Cinzaco-span
Alan S - Des 2019
Algehele gradering
Aangenaam, rustig, vriendelik, behulpsaam en ontspanne.
Lees meerCinzaco se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi resensie, Alan. Dit was heerlik om julle by ons te kon huisves. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.
Cinzaco-span
Harry S - Nov 2019
Algehele gradering
Baie vriendelik.
Cinzaco se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi resensie, Harry. Dit was heerlik om julle by ons te kon huisves. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.
Cinzaco-span
Gerald B - Apr 2019
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en goed geleë.
Cinzaco se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Gerald. Ons is bly dat jul kuier aangenaam was en ons sien om julle gou weer te verwelkom.
Groete,
Cinzaco Span
Charles W - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekende ligging en waarde vir geld!
Cinzaco se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi resensie, Charles. Dankie dat julle kom kuier het.
Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom in die nabye toekoems.
Cinzaco-span
Gustav P - Jul 2019
Algehele gradering
Ons het waarlik lekker gebly.
Cinzaco se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Gustav. Dit was heerlik vir ons om julle te kon verwelkom. Ons sien uit om julle gou weer te ontvang.
Groete
Cinzaco span
Anthony F - Apr 2019
Algehele gradering
Baie mooi, smaakvol gemeubileer, met fyn sin vir detail.
Cinzaco se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer, Anthony.
Ons is baie hartseer oor die insident. Die mooi woudjie voor die eenhede is uitgekap en permanente sekuriteit is aangestel.
Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom by Cinzaco.
Groete,
Cinzaco Span
Zander G - Sep 2019
Algehele gradering
Friendly management.
Cinzaco se terugvoer
Thank you for the review, Zander. It was our pleasure to have hosted you.
- Kapasiteit: 40 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Waalstraat 186, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang