Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cisterama 102

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 209, Cisterama 102, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 320 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cisterama 102 waarborg gaste om hul volgende vakansie in die Kaap onvergeetlik te maak. Hierdie woonstel is naby Strand se kus geleë en gaste word elke oggend met die klanke van die golwe wakker.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, 'n toilet en wasbak.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sit area he 'n gemaklike suite met 'n TV teen die muur. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea het venters reg rondom die huis wat van die vloer tot die plafon strek en 'n pragtige uitsig bied.

Die sitarea lei na 'n balkon met meubels en 'n gasbraai en gaste kan hier 'n glasie wyn geniet terwyl hulle die uitsig bewonder.

Die Strand-area word met berg- en see-uitsigte omring en is 'n ideale vakansiebestemming. Gaste kan die Cape Canopy Tour by die Hottentots Holland Natuurreservaat besoek. Die strand loop parallel met 'n 5 km-promenade wat verskeie kroeë, restaurante, kafees en koffiewinkels bied.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
3.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kusweg 209, Cisterama 102, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cisterama 102 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 320
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 320
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 209, Cisterama 102, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10f73dd040f9f4b775100c4dd29adad6412d838a56e1cadfd0a3eab7189f06c06181533b5e3b4aac0f7196c97889de6be4c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 209 Beach Road Cisterama 102 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.101456585643 18.815578059106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang