Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Citrus-Inn Unit 1

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Willem H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gerieflik, sentraal, vriendelik en netjies. Luana het geen moeite ontsien om ons welkom te laat voel, sy het selfs haar braaiplek spesiaal vir ons aangebied sodat ons die aand 'n skaaptjop kon braai!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luana
Citrus-Inn Unit 1
Vreeslik dankie! Kom kuier gerus weer. Groete, Luana Slabbert

Magda C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlike plek. Baie geniet en 'n mooi, ruim kamer en badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Clean, comfortable and a perfect location. It has everything there that is required for a short stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luana
Citrus-Inn Unit 1
Thank you so much for your feedback. You're welcome! Greetings Luana

Koos H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Puik akkommodasie, rustige omgewing. Baie lekker gebly, lugversorger 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Luana
Citrus-Inn Unit 1
Baie dankie vir positiewe terugvoering.

Koos M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Goeie oornag fasiliteit. Baie netjiese, skoon en goed uitgeruste eenheid. Als wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luana
Citrus-Inn Unit 1
Goeidag Baie dankie vir jul mooi terugvoer. Was lekker om jul te ontvang. Groete Luana

Marinda H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Ons het net oornag, aangesien ons in die Cederberge staproetes gedoen het. Alles in die kamer was gerieflik en soos geadverteer. Gasvrou was vriendelik. Indien ek egter enige voorstelle kan maak, sal ek die rusbank en tafel omruil, sodat mens van die werksoppervlakte gebruik kan maak nader aan die kas en mikrogolfoond.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luana
Citrus-Inn Unit 1
Baie dankie, Marinda. Kom kuier gerus weer. Groete, Luana.

Lynette C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Great place. Lovely stay, all you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luana
Citrus-Inn Unit 1
Dear Lynette, Thank you for a positive report. I appreciate it. Greetings, Luana Slabbert

Rafick E
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Cosy, comfy, safe, very clean. It was comfortable, cosy, and exceptional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Luana
Citrus-Inn Unit 1
Baie dankie, Rafick!

Yolande C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Great location and lovely room. The location was great, Luana was very welcoming and made us feel very welcome. We felt very safe at the unit. Nice spacious room, very cozy with a lovely big window. Would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Luana
Citrus-Inn Unit 1
Hallo Yolanda Thank you so much for such a nice, positive response. I appreciate it very much. Looking forward to your next visit. Greetings, Luana

Jan L
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Ons het blomme gekyk en was nie teleurgesteld nie. Lekker gebly in 'n baie vriendelike omgewing.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Luana
Citrus-Inn Unit 1
Baie dankie vir positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer. Groete Luana

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Luana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sitrusstraat 1, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOMP8mD8cCkOt0pfEEokxS2MtT6nj22Ccf71vwDTyRW754oOTb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 1 Sitrus Street Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.174271649902 18.888125084656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang