Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Citrus-Inn Unit 1

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Magda C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlike plek. Baie geniet en 'n mooi, ruim kamer en badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Clean, comfortable and a perfect location. It has everything there that is required for a short stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luana
Citrus-Inn Unit 1
Thank you so much for your feedback. You're welcome! Greetings Luana

Elmarie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Knus plekkie. Ons het heerlik oorgeslaap. Wat 'n pragtige plekkie. Luana was so vriendelik en behulpsaam. Sal plekkie enige tyd aanbeveel. Ligte baie lekker tydens beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luana
Citrus-Inn Unit 1
Baie dankie vir mooi terugvoer Elmarie. Julle is altyd welkom. Luana

Rafick E
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Cosy, comfy, safe, very clean. It was comfortable, cosy, and exceptional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Luana
Citrus-Inn Unit 1
Baie dankie, Rafick!

Tina D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Baie netjiese plekkie, goeie gasvryheid. Heerlik geslaap. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Luana
Citrus-Inn Unit 1
Hallo Tina Vreeslik dankie vir mooi terugvoer. Kom gerus weer. Groete Luana

Cathy P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Skoon, netjies en het alles wat jy nodig het. Luana het ons vriendelik verwelkom met ons aankoms. Citrus-Inn is skoon en netjies en Luana het seker gemaak dat ons alles het wat ons nodig gehad het om ons verblyf baie lekker te maak. Ons sal Citrus-Inn beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luana
Citrus-Inn Unit 1
Baie dankie vir jul mooi terugvoer. Ek waardeer dit opreg. Groete Luana

Adel B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Mooier as op die webtuiste. Ek het 'n veilige, skoon plekkie gesoek vir 1 aand in Clanwilliam en was aangeneem verras. Pragtige klein kamer en alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luana
Citrus-Inn Unit 1
Baie dankie vir positiewe terugvoering. Ek hoop jy kom kuier weer. Groete. Luana Slabbert

Renee P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Baie gerieflik, baie skoon, uitstekende diens van die eienaar. Luana het my verblyf werklik ter harte geneem. Sy het die kamer opgewarm voor ek kom en ook die warm kombers aangeskakel vooraf. Die voorsiening van beligting tydens die kragonderbreking was wonderlik en ek kon aangaan met my werk of lekker lê en lees. Die beskuit saam met die koffie was baie welkom, asook die melk in die yskas en die vrugte. Ek het haar persoonlike aandag ten opsigte van my verblyf baie waardeer en kan dit ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luana
Citrus-Inn Unit 1
Renee baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek waardeer dit opreg en hoop om jou weer te sien. Groete Luana

Jacqueline J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Perfek vir wegbreek uit stad uit. Luana was so gaaf. Ons het 'n rustige nagrus gehad. Alles was daar wat ons nodig gehad het. Ek en my eggenoot beplan alreeds weer om vir 'n hele naweek te gaan i.p.v een dag. Was regtig aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luana
Citrus-Inn Unit 1
Jacqueline, baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Ek waardeer dit opreg. Ek sien uit na jul volgende kuier. Groete Luana Slabbert

Anita V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Baie netjies en gerieflike. Die ligging was vir ons gerieflik. Heerlike stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Luana
Citrus-Inn Unit 1
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Groete Luana Slabbert

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Luana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sitrusstraat 1, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOMP8mD8cCkOt0pfEEokxS2MtT6nj22Ccf71vwDTyRW754oOTb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 1 Sitrus Street Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.174271649902 18.888125084656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang