Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Citrus-Inn Unit 1

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sitrusstraat 1, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Citrus-Inn is in die hartjie van Clanwilliam geleë en spog met 'n uitstekende ligging wat maklike toegang tot 'n verskeidenheid geriewe en plaaslike besienswaardighede bied. Of gaste nou in die dorp is om die ryk geskiedenis te verken of om bloot te ontspan, Citrus-Inn plaas 'n mens reg in die middel van alles.

Die eenheid met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n gemaklike dubbelbed en 'n TV teen die muur. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en badhanddoeke word voorsien.

Daar is ook 'n rusbank met sitplek vir 2, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste is welkom om die gemeenskaplike sitkamer, eetarea, kombuis en die stoep te gebruik. Citrus-Inn spog met asemrowende uitsig op die pragtige Sederberge. Hier ontmoet warm gasvryheid die rustigheid van 'n plattelandse tuin, waar die voëllewe se getjirp 'n werklik ontspannende atmosfeer skep.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 64 resensies vir Citrus-Inn Unit 1
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Luana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Sitrusstraat 1, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Citrus-Inn Unit 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sitrusstraat 1, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOMP8mD8cCkOt0pfEEokxS2MtT6nj22Ccf71vwDTyRW754oOTb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 1 Sitrus Street Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.174271649902 18.888125084656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang