Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Citrusdal Country Lodge

  • Kapasiteit: 104 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Voortrekker Straat, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 630 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Citrusdal Country Lodge is 'n bekoorlike instansie wat in die bedrywige plaasdorpie Citrusdal skuil en is minder as 2 uur se ry vanaf Kaapstad.

Daar is 26 unieke en suite-kamers wat elk noodsaaklike geriewe het. Die kamers het ook elk 'n TV met Netflix, 'n yskas, 'n mikrogolf en koffiemaakgeriewe.

Die lodge spog met 'n stylvolle dameskroeg, swembad, 'n lapa met braaigeriewe, gimnasium, veilige parkeerplek en 'n keurige A'la Carte Restaurant.

Die lodge het ook 'n konferensiesaal en 'n raadsaal, wat elk moderne geriewe, soos WiFi vir videokonferensies, insluit.

Kom ervaar ontspanning en funksionaliteit by Citrusdal Country Lodge.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Gimnasium
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Marelize S
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het baie lekker gebly, gevoel asof ons tuis was. Ek sal beslis weer hier bly, indien nodig. Diens was vriendelik en behulpsaam. Kamer was soos op ...
Sien meer
Nov 2024
Peter S
Saam met lewensmaat
5.0
A lovely old hotel. This is a very well run old style hotel. The rooms are large and well-appointed. The food is excellent. The staff a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Jonel K
Gesin met klein kinders
5.0
Was fantasties, die diens, die eienaars, baie dankie. Pragtige omgewing, vriendelike diens. Tops vir kinders en volwassenes.
Jan 2024
Marius R
Besigheidsreis
4.8
Comfy, clean, well equipped, fast Internet, very friendly staff and great food! A pleasant surprise! A jewel in the centre of Citrusdal...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Marianna S
Besigheidsreis
4.8
Goeie oornagverblyf in Citrusdal. Kamers was netjies en gerieflik. Daar is internet en alternatiewe kragbronne tydens beurtkrag.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Wian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 66 Voortrekker Straat, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Gaste dink Citrusdal Country Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 630
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 630
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 104 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Voortrekker Straat, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkYWM1MTk3LTkyYzktNDE5YS05ZTRjLTU2ZTgzZjMyZDNkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 630 per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 66 Voortrekker Street Citrusdal 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.59118737735 19.012379944324

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang