Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Citrusdal Guest Rooms

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Arnold Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 87

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 86 resensies vir Citrusdal Guest Rooms
Netheid
4.0/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.9/5
Jacobus F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus F

Most pleasant stay.

Just to say, the pictures don't do the place justice, it is much nicer. It was a pleasant get-away for me and my wife. Do yourself the favour, and book a weekend. You will thank me later.

Jacobus N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus N

Alles was baie gerieflik, behalwe swembad wat groen was.

Baie gasvry ontvang en verblyf het aan al ons vereistes voldoen. Reeds genoem dat aandag aan swembad geskenk moet word in somer.

Liesbeth M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesbeth M

Was net 'n oorslaap ná 'n troue. Het 'n lekker ontbyt ook gehad.

Hulle het aan die geiser gewerk toe ons daar inboek voor die troue. Die water het egter nooit warm geword nie. Dit was nie die einde van die wêreld nie.

Magriet B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magriet B

Was baie aangenaam.

Lizelle was ongelooflik vriendelik en altyd beskikbaar.

Kotie V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kotie V

Was vinnig.

Ja, dankie. Al wat gepla het, was dat daar nie 'n beperking in stilte tyd is nie, en omdat die kamers baie opmekaar is, was dit nogal irriterend.

Marie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Marie S

Uitsig is pragtig in die oggend.

Rustig en stil gewees. Ongelukkig het die lugversorger nie gewerk nie. Was teleurgesteld aangesien dit bedompig was. Geen privaatheid om aan te trek nie. Alles is oopplan en die en-suite is baie beknop.

Theo F - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Theo F

I will never stay there again.

The entrance door did not properly close. The advertised picture of the place is from the house adjacent to the room. Absolutely no access to that. It was very noisy from other people staying there.

Marisa C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marisa C

Nie gou weer nie.

Was nie heeltemal wat ons verwag het nie, foto's het beter gelyk en vertoon. Kombuis is daar, maar net die nodige en niks pas bymekaar nie en ook nie baie netjies nie. Parkering binne net vir 2 voertuie, die ander moet buite die hek staan, met geen sekuriteit in die nag nie. Wi-Fi het ook nie gewerk nie.

Yuseriq G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yuseriq G

Comfortably cosy.

Nice warm environment kept cool by a lovely lounging pool. Lots of tranquility created by greenery and absence of "background noise". Rooms kept cool by AC. And devices still operated during loadshedding. Lieze very helpful and always available.

Mercia N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia N

It was an interesting stay.

Liesl was a friendly hostess. We ordered breakfast, which was enjoyed in a quaint little kitchen. We had a wonderful experience overall.

Leonard D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonard D

Goed geleë, netjies en skoon met die nodige oornaggeriewe!

Ons is goed ontvang en ons kamer was gereed. Parkering op die terrein is ietwat beperk en 2 rye motors moet naby en agter mekaar staan wat dit ongemaklik maak om iets uit die motor te haal of as mens vroeg sou wil vertrek. Andersins 'n lekker en skoon blyplek en sou dit beslis aanbeveel!

Bertus H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Bertus H

We were there for work.

Not much to say as we were tired after work. We will use it when we need to work in the area.

Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Vanessa R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Vanessa R

Awful.

Place is run down and filthy. It was a terrible experience.

Julie M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Julie M

The opposite of clean.

Managers nowhere to be found on arrival, another guest helped me find the keys and room. The floor was grimy, blinds had a cake of dust and all windows were closed - a mix of cigarette smell and mould, especially in the bathroom. My colleague had a mouse in her room that kept her up. At least the bed was comfy and linen was clean. The facilities are basic but fine, there is just a lot of improvement needed on cleanliness.

Citrusdal Guest Rooms se terugvoer

Julie sorry for your bad experience, the management would have been glad to assist you with your complaint. You could have called as we are unable to be around at all times. 95 % of our Guests are very happy with our facilities. The mouse we are aware of and we did give our attention to the problem. Please do not book with us again.

Citrusdal Guest Rooms
Marisa V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marisa V

Uiters swak.

Badkamer vuil en vol kakkerlakke. Die webwerf weerspieël regtig nie die toestand van die plek nie.

Fabian R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fabian R

Clean, tranquil environment.

Wifi, netflix and pool enjoyed by the entire family.

Johan S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Vriendelike ontvangs en puik geriewe vir oornagverblyf.

Baie netjiese, goed ingerigte en veilige verblyf in 'n rustige omgewing.

Jo-marie W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-marie W

Lekker en rustig.

Ons kuier was baie lekker daar ons het ons vreeslik geniet. Weereens dankie!

Jenny T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny T

Baie aangenaam.

Daar was nie fout nie.

Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Marina F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina F

Nejies en skoon.

Plek het voldoen aan ons behoeftes.

Andre S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S

Goed vir oornag wanneer op reis.

Gerieflike kamer. Gemeenskaplike kombuis maak dit bietjie moeilik - 'n klein mikrogolfoond in die kamer sou beter wees. Kon a.g.v. beurtkrag nie die hek "oopbel" nie, maar ander gas was behulpsaam om ons in te laat. Andersins heel gerieflik.

Willem H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Willem H

Slegte bedraam en mattras, wat jy nie op 'n foto kan sien nie.

Sien sterre.

Citrusdal Guest Rooms se terugvoer

Hallo Willem

Ons het nadat jy die kommentaar gelewer het, gaan kyk wat fout met die bed is.
Die basis het onder 'n plank, en daardie plank was mors af gebreek. So dankie vir jou terugvoer die bed is nou herstel. Die matras op die bed is 'n splinter nuwe matras nog nie eens 6 maande oud nie.

Groete, Annamarie.

Citrusdal Guest Rooms
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Hendrik P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik P

Goed geleë, weg van die geraas van die hoofstraat.

Goeie parkeerplek weg van die straat, die kamer het 'n yskas, lugversorging, volle DStv en dit is stil. WiFi het redelik goed gewerk met 'n skootrekenaar.

Ester H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester H

Vriendelike en behulpsame personeel.

Rustige ontspannende area en plek. Dankie.

Abeda M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abeda M

Van my beste keuses vir 2021!

Sal dit definitief aanbeveel. Perfekte naweek agter!

Norman J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman J

Fantasties, regtig waarde vir geld.

Fantastiese ontvangs. Die ligging is puik en die gasheer en gasvrou het uit hul pad gegaan om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak. Ons ook vertel van die moontlikhede van die dorp en omgewing. Puik aanbevellings gedoen oor eetplekke en ekskursies.

Marwaan D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marwaan D

The staff would go out their way to attend to guests.

The venues was overbooked and by that I am guessing they are well liked. The staff went out of their way to ensure that I was taken care of and all my need and more attended to. Kudos to Jaundre, he was absolutely amazing.

James A - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James A

Stil. Rustig. My soort plek.

Vriendelike en hoflike bestuurder. Rustig luilekker atmosfeer. Baie netjies.

Emjay M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emjay M

Nice place to spend the night.

The bar fridge had some food stored in it that was not removed, but that's no biggy. Very nice place to stay for the night and friendly staff.

Rashad H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rashad H

Die kraan in die huisie was buite werking en die toiletpot het gelek. Die vloer in die toilet was deurentyd nat. Ek moes van die handdoeke op die vloer gooi, andersins was dit lekker om daar te slaap.

Lekker rustige atmosfeer, vriendelike personeel.

Sharon K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sharon K

Although it was only a sleepover, was the venue neat and cosy.

The staff was helpful and friendly.

Sam R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sam R

Warm welcome.

We were warmly welcomed by Juandre. I hope I spelled his name correct. We understand the impact of Covid-19.

Marietjie D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie D

Peaceful, beautiful area.

Love the braai, pool and neat rooms.

Huibrie O - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Huibrie O

Baie lekker gekuier, geslaap en sentraal geleë om nuwe en pragtige plekke te ontdek.

Baie vriendelik ontvang, slaapplek aangewys, lekker geslaap in 'n stil en rustige en veilige omgewing. Het geleentheid benut om plekke in die omgewing te besoek en het by pragtige plekke besoek afgelê. Gemotiveer om weer in die toekoms te besoek. Kamer vir drie persone bietjie klein maar vir die verskaffing van slaapplek was dit goed. Alles was netjies en skoon en behalwe vir die stukkende badkamerlig (wat binne sekondes aandag geniet het) was alles goed en het ons die naweek terdeë geniet.

Johandi S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johandi S

Heerlike verassing in die middel van Citrusdal en baie aangename diens.

Is regtig 'n gemaklike en gerieflike verblyf na aan alles in Citrusdal en omliggende areas met alles wat jy nodig het!

Lisle L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lisle L

Lekker rustig.

Gasvry en vriendelike ontvangs dame/eienaar. Sentraal geleë. Sal definitief aanbeveel.

Thys B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thys B

Aangenaam.

Aangenaam, privaat, netheid goed. Prys was billik. Een kombuis vir 5 kamers, maar nie toegerus met gas wanneer beurtkrag aanbreek nie.

Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Rene M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rene M

Vakansie was lekker net kort.

Dit was lekker maar kon nie eens hout kap nie, toe is dit 'n probleem, ek meen ons het nie gegaan om geraas te maak nie, wel om rustig en lekker te ontspan. Volgende keer sit neer wat die reëls en regulasies is, moet nie net sekere goed uitdruk nie. Verder was alles okay. Moet asb nie almal onder 1 kam skeer nie, want nie almal maak geraas nie, sommiges wil net gaan rustig verkeer.

Virgil V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Virgil V

Goeie diens en ons het baie lekker gerus.

Ons het baie lekker gebly and die ontvangs was baie vriendelik. Ek sal enige tyd weer daar oorbly.

Cecilia E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia E

Rustige aangename plekkie om te oornag as Clanwilliam vol bespreek is.

Was bietjie skepties toe ons die dorp in ry, maar toe ons by gastehuis kom was dit soos 'n ander wêreld. Stil, skoon, netjies en rustig. Ons kon nie plek kry in Clanwilliam nie en moes plekkie kry naby genoeg om heen en weer te ry vir WP Erica netbal. Het week voor die tyd bespreek en als het mooi uitgewerk.

Jan N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N

Baie netjies, waarde vir geld.

Ons het slegs oornag maar is ontvang met skoon netjiese kamers met lugverkoeling. Vriendelike diens en baie lekker braai en kuierarea. Sal definitief weer daar oornag.

Ilse E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse E

Waarde vir geld met goeie diens.

Die kamers was gerieflik en die diens was goed.

Clive N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clive N

A very pleasant experience.

I have stayed here twice. Found the accommodation very good clean, accessible beds were comfortable and everything I needed for a stay in Citrusdal. Barbara the manager was most helpful and pleasant and I would again stay there if I go to Citrusdal.

Gerrit V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit V

Lekker sentraal sonder om in die rumoer van die dorp te wees.

Die kamers is netjies en skoon en die mense is baie vriendelik en behulpsaam.

Wilfred S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilfred S

Very relaxing and peaceful.

We had a fantastic weekend, because we love peace and quiet. The place is very near to shops. Pity the swimming pool was out of order and when I went to have a look a gentleman asked me "soek jy iets?". We looked forward to spend time in the pool as it is advertised on the site, but it felt like the gentleman on the other side of the fence owns the pool.

Johnny V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny V

Relaxing and friendly atmosphere.

Everything was well organised.

Clive N - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clive N

Most enjoyable, clean and has towels.

Convenient, safe and secure.

Ronel S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel S

Baie lekker en tevrede.

Baie lekker. Alles wat 'n mens nodig het. Sal weer daar oornag.

Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Giel B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Giel B

Ongelukkig moes ons 3 groot kokkerotte doodmaak. Seker die verskriklike hitte. Andersins was alles heel skaflik.

Dankie vir verblyf en die lugversorging was heerlik!

Kobus B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus B

Gerieflik.

Die verblyf was netjies en skoon. Ons het net nie van die kombuis gehou wat ons moes deel met die ander gaste nie. Dit was in 'n stil area geleë en die veiligheid was goed.

Nici H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Nici H

Glad nie waarde vir geld.

Dit was ysig koud gewees die naweek en die aircon het nie behoorlik gewerk nie. Ons het gevries. Saam met dit het die toilet gelek en dit flush nie behoorlik. Die extractor fan raas ook ongelooflik baie en was vol stof. Ons moes 'n dag vroeër ry as beplan, maar op die ou end is ek, want ek sal nie nog een aand verder daar wou bly.

Dewald J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald J

Waarde vir geld.

Ontvangs was professioneel. Kamers is skoon en gemaklik ingerig. Word aanbeveel.

Berlinde M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berlinde M

Baie netjies en skoon.

As jy 'n plek soek om net te slaap, want jy wil area verken is dit die perfekte plek om te bly.

Marco D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco D

Die verblyf was baie goed.

Ek was baie gelukkig met die verblyf.

Jaco K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco K

Die plek was netjies en gerieflik.

Die plek was netjies en gerieflik en die stilte is ook gewaardeer.

Rochelle M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle M

Ons het 'n aangename tyd spandeer.

Barbara was vriendelik en baie behulpsaam. Sy was goed ingelig en kon ons vrae beantwoord.

Martha G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha G

Dit was 'n kort maar aangename tydjie.

Ons het die verblyf baie geniet. Alles was netjies, ek het veral van die vriendelike ontvangs gehou. Dit was kor,t maar het die tydjie geniet, lekker geslaap en dis 'n rustige atmosfeer. Baie dankie.

Citrusdal Guest Rooms se terugvoer

Hello Martha, baie dankie vir die terugvoering en dit was lekker om vir julle te ontmoet. Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete,
Barbara

Citrusdal Guest Rooms
Hayley M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley M

Clean, centrally situated in the town of Citrusdal, friendly hosts, well kept gardens and pool area beautiful, braai areas lovely.

My family and I had a lovely relaxing stay. The guest rooms were clean and well-equipped. The communal kitchen was a nice size and had enough stock for everyone to utilise. Very friendly and efficient staff. Lovely clean and neat pool area.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Skoon, sentraal geleë in Citrusdal, gawe gashere, mooi tuine en swembadarea, lieflike braaiplek.

Ek en my gesin het 'n heerlike verblyf gehad. Die gastekamers was skoon en goed toegerus. Die gemeenskaplike kombuis was 'n skaflike grootte en het genoeg voorraad gehad vir almal om te gebruik. Baie vriendelike en flink personeel. Lieflike skoon en netjiese swembadarea.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lizette C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette C

Friendly service. Clean room. Great atmosphere!

I will stay here again should I ever need a place to stay in Citrusdal! Thank you so much!

Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Renjeni C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renjeni C

Dit was rustig.

Ons het lekker gerieflik oornag. Dit was net die vlieë buite toe ons gebraai het wat ons gepla get. Die vrou aan diens was baie vriendelik en behulpsaam.

Estelle H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle H

Netjies, met vriendelike diens.

Baie vriendelike, behulpsame dame. Badkamer is net bietjie baie klein.

Watse E - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Watse E

Dit was ontspannend.

Die plek was verkeerd aangegee op Google Maps. Ons het 'n rustige verblyf gehad. Geriewe was goed en netjies. Net een nadeel is dat die geluid van jou buurgaste steurend kan wees.

Carmen B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen B

Rustige, plesierige plekkie.

Het dit geniet om daar te wees, rustig en stil. Sal beslis weer gaan!

Mari P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mari P

Ek sal dit aanbeveel as jy Citrusdal toe gaan vir 'n troue of soortgelyke geleentheid en net daar wil slaap - dit is netjies en nie baie duur nie.

Dit was baie netjies en skoon. Die koue kraan in die stort het egter nie gewerk nie en daar was geen seep, 'hand wash' of 'body wash' nie (nie in die stort of by die wasbak nie).

Helga P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Helga P

Ons was goed ontvang en sal dit aanbeveel vir oornagstop.

Citrusdal Guest Rooms het voldoen aan dit waarvoor ons dit nodig gehad het. Dankie Barbara vir jou diens.

Wally R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wally R

Fantasties.

Die gastehuis is in 'n baie rustige en veilige gebied. Dit was mooi skoon en alles was op plek. Die kombuis is goed toegerus. Ons sal weer daar tuis gaan en is hoogs aanbeveel.

Clive N - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive N

Rustig en naby gholfbaan.

Ons het maar oornag en so 9 uur die aand aangekom. Ons het wel vroeër ingeklok. Dit was lekker dat hul ons so 10 uur die oggend kon inboek, dus kon ons rustig die gholfdag geniet.

Annelie J - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie J

Wonderlik.

Vriendelike staf, netjies en ruim.

Florance S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Florance S

Dit was fantasties.

Sien sterre.

Hannes D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes D

Baie veilig, ontspanne en gerieflik.

Ons het baie lekker gebly.

Herman L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman L

Ons het dit baie geniet!

Sal dit enige tyd aanbeveel!

Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Joy D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Joy D

A comfortable, clean and spacious room.

We enjoyed staying in these comfortable and well located rooms. Clean and practical living space. Thank you for the warm welcome.

Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Marinda V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marinda V

Rustig.

Klein veranderinge in die kamer sal aanbeveel word. Alhoewel die advertensie DStv aandui, is daar net beperkte kanale en 'n "outdated" TV-stel. Die spieël in die badkamer kort verf en dalk kan daar 'n paar hake vir klere, ens. sal ook handig wees.

Nurisha W - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nurisha W

Mediocre.

We were not welcomed in a very friendly manner. We were also not shown around the premises. WiFi is advertised for the establishment but there was non available. In future they should welcome guests in a friendly manner and show them around the premises. It would also be welcomed to be made aware of facilities that are available to guests.

Gerhard H - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Gerhard H

Nie waarde vir geld nie.

Geen seep in badkamer. Ou squeeze hang in stort. Muf tussen teëls teen muur. Toilet drip drip heeltyd. Nie dieselfde mooi prentjie op foto nie. Niemand reageer op klokkie nie, moes eienaar skakel om oop te maak.

Byron O - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Byron O

Ek sal eerder volgende 'n ander plek kies.

Die bed was harder as klip. Daar was iemand se ou spons in die stort. Die een kraan was heeltemal los en onbruikbaar van die wasbak. Die ketel was verskriklik vuil binne dat ek dit nie gebruik het nie.

Thaddeus K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Thaddeus K

We left after seeing the room and place, nothing like we imagined it would be.

No place to stay for a family with kids. There was no space outdoors, the driveway was the only place and full of parked cars. A few (wild) cats and dogs roaming around that you do not want around kids.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 93, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1523b09f0cf413d73a68d470f756c47db62184394929ec6c15ae5877f08c753834e9dd0f3ca71c951d145f7126f0767ed454?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 86 5 1 4 93 Kerk Street Citrusdal 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.588104881227 19.012780934572

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang