Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

City Bowl Bonjour

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 16, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

City Bowl Bonjour is 'n pragtige ateljee-selfsorgvakansiewoonstel in die 16 on Bree-gebou in die hartjie van Kaapstad se sakekern. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n paartjie, sakereisigers of toeriste wat 'n blyplek in die Moederstad soek.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Hierdie ateljee het ook 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook 'n koffiemasjien. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix. Vir diegene wat bietjie werk wil kry, is 'n lessenaar en gratis WiFi beskikbaar.

Gaste het volle toegang tot die gebou se lieflike vermaakarea op die dak met 'n swembad, 'n kroeg en 'n buitelug-sitarea. Die ligging van hierdie eiendom is gerieflik geleë in een van Kaapstad se gewilde strate met 'n oorvloed van van die beste restaurante en winkels.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Burger Geverifieer

Eiendomme 31

Resensies 111

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Breestraat 16, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 16, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2126964ddeb62ad8f4574a911e1d92923e614cc53ca1e8aed61ae3fc829fd8a8fccc00f53e1c530409d9a0e3fa38733cdb4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 16 Bree Street Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.917529 18.421523

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang