Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

City Bowl Bonjour

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 16, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

City Bowl Bonjour is 'n pragtige ateljee-woonstel in die 16 on Bree-gebou in die hartjie van Kaapstad se sakekern. Dit is ideaal vir 'n paartjie, sakereisigers en toeriste wat 'n blyplek in die Moederstad soek.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix. Daar is ook 'n lessenaar en gratis WiFi.

Gaste het toegang tot die gebou se kuierarea op die dak waar daar 'n swembad, kroeg en 'n sitarea is. Die woonstel is gerieflik in een van Kaapstad se gewilde strate met 'n rits van van die beste restaurante en winkels geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Burger Geverifieer

Eiendomme 31

Resensies 103

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Breestraat 16, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 16, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2126964ddeb62ad8f4574a911e1d92923e614cc53ca1e8aed61ae3fc829fd8a8fccc00f53e1c530409d9a0e3fa38733cdb4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 16 Bree Street Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.917529 18.421523

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang