Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

City Chic on 5 Timebal Boulevard

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Timebal-boulevard 5, Point Waterfront, Durban, 4000, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

City Chic on 5 Timebal Boulevard bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne en minimalistiese eenslaapkamerwoonstel. Die woonstel is in die Point Waterfront in Durban geleë, net 900 m van uShaka Marine World af. Dié woonstel is vir sakereisigers, enkelreisigers, paartjies en gesinne van 3 geskik.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort en 'n bad, en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus, en daar is 'n Smart-TV met Netflix in die sitarea. Die woonstel het ook onbeperkte WiFi, linne en badhanddoeke word voorsien, en gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n hek. 'n Bababedjie is teen ekstra koste beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n balkon met sitplek vanwaar gaste die uitsig kan geniet. Die ligging bied toegang tot Vetchies Reef, Durban se strandfront en promenade, en 'n rits restaurante in die omgewing.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Maarya Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 28

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Timebal-boulevard 5, Point Waterfront, Durban, 4000, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink City Chic on 5 Timebal Boulevard het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Timebal-boulevard 5, Point Waterfront, Durban, 4000, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2324dcdaba952bb47a99d5a231265390497b677ee2e4e64c4c2a79b3fe6840b0335b90ebae0253b049c18b8da77ad0789923?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 5 Timebal Boulevard Point Waterfront 4000 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.872127 31.04958

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang