Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

City Living Boutique Hotel

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.9
Veiligheid
4.4
Gert B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Baie lekker gebly. Ruim kamers en heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques D
Kort verblyf Gesin met tieners
2.8
Aug 2023

Teleurstellend. Ek glo nie boutique behoort in die naam nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Henri W
1 nag
2.2
Jun 2023

Bo blink, onder stink. Ek het oornag in 'n afgeleefde vertrek met 'n pap bed en yskoue stortwater.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

J D
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Jul 2022

Raserig. Te veel geraas, kon nie slaap nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Annette V
1 nag Gesin met tieners
4.4
Apr 2021

Skoon, gemaklike bed! Die ligte skyn by die deur in, niks voor deur om lig uit te hou nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sonja S
1 nag
2.6
Mei 2021

Ongemaklik. Hotel onderhoud word agtergelaat, beddegoed onder standaard, lugversorging werk nie, TV-afstandbeheer moet vervang word, geen seep of shampoo beskikbaar.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Gp G
1 nag Gesin met tieners
2.2
Des 2021

Family room was not attended at all by 18:00 when we arrived. Beds was still not made up all the cutlery was dirty and standing all over the room. Bath was dirty. Unattended room was still dirty at 18:00 in the evening on arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Stefan D
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2020

Rooms neat and clean with high quality linen. Limited TV channels, even though the information booklet states various channels available. TV is positioned very high on the wall which makes watching very difficult.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Susan
City Living Boutique Hotel
Good day, thank you for your review. As we are busy with the maintenance of the hotel we will be sure to look at repositioning the TV unit in order to make it more pleasant. As for the channels, they are limited downstairs as mentioned in the booklet, however, we will also look into that issue of expanding the options. We thank you for your feedback and hope to see you again.

Philip D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2018

Altyd 'n plesier! My voorkeur plek om te bly in Bloemfontein, sentraal geleë, skoon en netjies met 'n heerlike ontbyt. Hulle het my ook vroeër as my intekentyd geakkommodeer toe ek daaroor navraag gedoen het, baie dankie hiervoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard J
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2018

Baie goed geleë en 'n funky ontwerp met goeie ontbyt, maar die plek se onderhoud is teleurstellend. Onderhoud kort aandag! Die TV wou nie speel nie, die enigste lig in die badkamer het nie gewerk nie, die een blinder wou nie oopmaak nie. Daar was 'n deel van die stortkop weg. Die koffiemasjien wou nie reg werk nie, want daar was kitskoffie in plaas van bone. Die ontbyt was lekker.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Susan
City Living Boutique Hotel
Good day Gerhard, Thank you for your review of the Hotel, without them we are unable to improve. I will have the blinds looked at straight away, we will also look into the lighting issue. The Coffee machine is a Nescafe Brew coffee Machine which takes granulated coffee unfortunately not beans. The shower head is not missing each shower is fitted with a water saving shower head. I would recommend that you inform the staff on duty if there is an issue with anything so they can try and resolve the problem for you. Glad you enjoyed the breakfast! Thank you for choosing City Living Boutique Hotel and we hope to see you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: James Scott-straat 1, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjMzJjZTJhLTQzNzctNGZhNy05OWViLTk5Zjc2OTQ4N2FjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 1 James Scott Street Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.102899444198 26.203553974628

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang