Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

City Lodge Hotel Bloemfontein

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Reservations
Team

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 24 resensies vir City Lodge Hotel Bloemfontein
Netheid
4.5/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Mari R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari R

Rustig en veilig.

Baie rustig. Stapafstand van Mimosa Mall. Vriendelike sekuriteit by hek. Professionele personeel by ontvangs. Skoon kamers, gerieflike badkamer.

Tina C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina C

Ons verblyf by City Lodge Bloemfontein was baie aangenaam.

Ons het ons verblyf by City Lodge Bloemfontein baie geniet. Die kamers was netjies en gerieflik en het alles gehad wat ons nodig kon kry. Ontbyt was regtig baie lekker.

Shanaaz W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanaaz W

Excellent service.

Lovely two nights. Will most definitely visit again.

Juanita S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita S

Lekker sentraal.

Vriendelike personeel en hulpvaardig. Lekker sentraal gelee. Hulle ontbyt was baie lekker en so ook aandete.

City Lodge Hotel Bloemfontein se terugvoer

Good day
Thank you ever so much for your generous review. We are very pleased to hear that we met your standards of service and hope to see you again soon

City Lodge Hotel Bloemfontein
Magda M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda M

Beslis aan te bevele met baie vriendelike personeel.

Baie vriendelike personeel selfs oor Kersfees.

Arina M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arina M

Aangenaam - Die personeel was vriendelik en baie behulpsaam.

Aanwysings (ADRES is verwarrend. Ek moes verskeie kere om die blok ry om die INGANG te vind. Boomtakke moet asb. gesnoei word. Daar moet ook 'n duidelike aanwysingsbord wees. Die INGANG is versteek - en was moeilik sigbaar. Voorstel: Verskaf slegs die straatnaam waar die INGANG is. Ander straatname is verwarrend en irrelevant! Die frase "ONTBYT IS BESKIKBAAR" is vaag en verwarrend. Dui liewer duidelik aan op jul blad aan dat ONTBYT - NIE INGESLOTE by die prys is nie.

Wayne H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne H

Memorable and the staff were excellent.

The staff were excellent and the rooms tidy. The food was excellent.

City Lodge Hotel Bloemfontein se terugvoer

Good Day
Thank you ever so much for your generous review. We are so very pleased to hear that we met your standards of service and we hope to see you again soon ☺

City Lodge Hotel Bloemfontein
Boitumelo M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Boitumelo M

Decent, could do with improvement.

Okay place to be. The staff's customer service could improve.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Morejane Piet P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morejane Piet P

My stay was peaceful, enjoyable and fulfilling.

I'll be going back to City Lodge Hotel soon, but with friends this time.

City Lodge Hotel Bloemfontein se terugvoer

Good Day, thank you ever so much for your generous review. We are so very pleased to hear that we met your standards of service and we hope to see you again soon.

City Lodge Hotel Bloemfontein
Carina O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina O

Baie gerieflik met vriendelike diens.

Ons is baie vriendelik ontvang en die inboekproses was vinnig en flink. Kamers was skoon en netjies en die ontbyt heerlik. Ons sal definitief weer daar oorslaap.

City Lodge Hotel Bloemfontein se terugvoer

Good day Carina,
Thank you ever so much for your shining review. We are so very pleased to hear that we not only met your expectations, but even exceeded them.
We look forward to hosting you again soon.

City Lodge Hotel Bloemfontein
Lizzy M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizzy M

Pleasant stay, it was very clean, very friendly staff and not hard to find.

The room is spacious and clean, air-condition working perfectly. I appreciated the hairdryer in the room. And also, the Wi-Fi was working.

City Lodge Hotel Bloemfontein se terugvoer

Good Day
Thank you ever so much for your shining review. We are so very pleased to hear that we not only met your expectations but even exceeded them. We look forward to hosting you again soon.

City Lodge Hotel Bloemfontein
Bianca D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca D

Ongelooflike ervaring vir 'n oornagaand.

Ons het oornag in Bloemfontein, op pad terug van die Kaap af. Sal enige tyd weer gebruik maak van City Lodge. Alles was netjies en skoon. Vriendelikheid kos niks, en dit is presies wat hulle vir ons gewys het met die aankoms. Dankie City Lodge vir julle goeie diens.

City Lodge Hotel Bloemfontein se terugvoer

Good day,
Thank you ever so much for your shining review. We are so very pleased to hear that we not only met your expectations but even exceeded them. We look forward to hosting you again soon.

City Lodge Hotel Bloemfontein
Zelda E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda E

Vriendelike ontvangs, netjies en skoon.

Die kamers is ruim, vars en netjies. Ek het houertjie melk gemis saam met koffie/tee. Die TV kanale is ook redelik beperk. Ontbyt was heerlik en groot verskeidenheid. Fantastiese ligging, naby alles.

City Lodge Hotel Bloemfontein se terugvoer

Good Day. Thank you ever so much for your generous review. We are so very pleased to hear that we met your standards of service and we hope to see you again soon.

City Lodge Hotel Bloemfontein
Bernice S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice S

Baie lekker gebly!

Kamers is baie skoon en netjies! Perfek vir 'n vinnige wegbreek! Ons wegbreek was 4 dames en ongelukkig was daar niemand om ons te help met ons bagasie nie.

City Lodge Hotel Bloemfontein se terugvoer

Good day,
Thank you ever so much for your generous review. We are so very pleased to hear that we met your standards of service and we hope to see you again soon.

City Lodge Hotel Bloemfontein
Marleen S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marleen S

Heerlike nagrus.

Kamers was netjies en skoon. Ontbyt was nie by die kamer se prys ingelsuit nie, ek moes onderhandel om 'n verlaagde tarief te betaal vir my 11 jarige kind. Familiekamer het 'n "sleeper couch' wat nie prakties is vir langer verblyf nie.

City Lodge Hotel Bloemfontein se terugvoer

Good day, thank you for your review pointing out our shortcomings. We apologise sincerely for the faults encountered and hope that you come again soon to allow us another chance to impress you with our true wow factor.

City Lodge Hotel Bloemfontein
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Ben V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V

Lees mooi voor jy bespreek!

Let asseblief daarop dat 'n Dubbel-gesinskamer en 'n Dubbelskakelkamer presies dieselfde ding is. Die sogenaamde Dubbelskakelkamer is 'n kamer met 'n koninggrootte-bed, en 'n driekwartkinderbed (sleeper couch). Dit is glad nie gepas vir 2 kinders van 11 en 13 nie. Sover ek weet beteken Dubbelskakelkamer dat daar 'n deur is wat 2 kamers skei, sodat ouers en jong tieners in aparte kamers kan wees, maar toegang het tot mekaar deur die skakeldeur.

Jaco F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco F

Bevredigend.

Ontbyt is duur vir wat jy kry. Gaste wat Sondagnag wou rinkink en raas.

Ruben K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben K

Moeilik. Besig.

Was baie besig en daar was baie min personeel.

Chris B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B

Baie lekker verblyf.

Puik!

City Lodge Hotel Bloemfontein se terugvoer

Good day,
Thank you ever so much for your shining review. We are so very pleased to hear that we not only met your expectations but even exceeded them.
We look forward to hosting you again soon.

City Lodge Hotel Bloemfontein
Fili V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fili V

Lekker gebly.

Was baie naby geleë aan waar ons wou wees lekker gebly. Ontbyt was lekker en ons het reën gebring Bloem toe.

Anneke J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke J

Was rustig en aangenaam gewees.

Sien sterre.

City Lodge Hotel Bloemfontein se terugvoer

Good day,
Thank you ever so much for your shining review. We are so very pleased to hear that we not only met your expectations but even exceeded them.
We look forward to hosting you again soon.

City Lodge Hotel Bloemfontein
Louw V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Louw V

Ons het oornag op pad van Durban na Kaapstad. Sal nie weer daar bly nie.

Dit lyk of daar te min personeel was. Niemand om bagasie te dra nie. Dit lyk of hulle volbespreek was in die Covid-tyd. Lang rye by ontvangs. Moeilik parkeerplek gekry. Het besluit om liewer ontbyt by ander plek te gaan eet. Stort in kamer was verstop. Hulle ket dit kom regmaak. Gaste loop en rook waar hulle wil. Swembad se water vuil met rookstank in die lug.

Vanaf
Vanaf R1 340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 340
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 302 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van Mandela-rylaan en Parfitt-laan, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d2f7ae712522287320fddba45c8177b4f773723ad8be93ccb83925149897afeb0baddddc5585921d5f82c70a1f29e34b5e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 340 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Corner of Nelson Mandela Drive and Parfitt Avenue Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -29.110923639449 26.202766956885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang