Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

City Lodge Hotel Fourways

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Reservations
Team City Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 10 resensies vir City Lodge Hotel Fourways
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.9/5
Susan P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan P

Sound of Music by Montecasino gaan kyk.

Vir seker! Ligging is puik. Pryse wat ons sak pas.

Charmaine R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine R

Was daar vir fietswedren Montecasino.

Baie lekker dankie. Die verblyf was net baie besig met die lawaai.

Natasha J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha J

Verblyf voldoen aan vereistes.

Ons het die verblyf geniet en dit het aan ons behoeftes voldoen. Ek dink net hulle kan ontbyt byreken by hul verblyfkostes.

Marthinus P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marthinus P

Niks besonders nie, maar meer as voldoende vir 'n slaapplek.

City Lodge Fourways is 'n tipiese voorbeeld van 'n City Lodge-hotel. Die plek is skoon, die mense is vriendelik, en ontbyt was aanvaarbaar. Niks uiters besonders nie, maar ook niks sleg nie. Ek sal definitief weer van hulle gebruik maak.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Albert T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Albert T

Dit was heerlik.

Kamer was ruim en netjies. Ontbyt was uitstekend. Personeel was almal baie vriendelik en behulpsaam.

Colin D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colin D

Excellent place to stay.

The staff are friendly and helpful, the breakfast is good.

Zelda E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Zelda E

Ek het langs gaste beland wat geen respek vir ander gehad het nie. Het partytjie gehou in hul kamer. Die bestuur het my sonder probleme na'n stil kamer aan die anderkant van die hotel geskuif.

Ontbyt is nie ingesluit wat ek bevraagteken vir die prys per nag. Ek het my selfoonlaaier vergeet en bestuur het vir my een geleen.

Ernest A - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ernest A

Was rustig en ontspannend.

Het dit baie geniet, was lekker vir 'n wegbreek.

Nichelle S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nichelle S

Waarde vir geld?

Die hotel se fasiliteite is heeltemal op standaard maar daar is niks besonders aan die verblyf daar nie. Die diens is goed en professioneel en die ontbyt was lieflik met baie opsies, ek dink net die plek is 'n bietjie duur, aangesien ek dink mens kan baie beter en meer moderne verblyf kry vir dieselfe prys.

Vanaf
Vanaf R1 690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 422 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Montecasino-boulevard en Witkoppen-straat, Fourways, 2068, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA641a961f4a4a4e320a91229539e3ce4b25743c81a1a1455a42078d0e61ed3dbc653ac3cfc42e2b4de621e44929f4649a7de6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 690 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Corner of Montecasino Boulevard and Witkoppen Road Fourways 2068 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.024388179365 28.016720180898

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang