Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

City Lodge Hotel Fourways

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Susan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Sound of Music by Montecasino gaan kyk. Vir seker! Ligging is puik. Pryse wat ons sak pas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Was daar vir fietswedren Montecasino. Baie lekker dankie. Die verblyf was net baie besig met die lawaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha J
1 nag
4.8
Jan 2024

Verblyf voldoen aan vereistes. Ons het die verblyf geniet en dit het aan ons behoeftes voldoen. Ek dink net hulle kan ontbyt byreken by hul verblyfkostes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marthinus P
1 nag Besigheidsreis
4.2
Nov 2023

Niks besonders nie, maar meer as voldoende vir 'n slaapplek. City Lodge Fourways is 'n tipiese voorbeeld van 'n City Lodge-hotel. Die plek is skoon, die mense is vriendelik, en ontbyt was aanvaarbaar. Niks uiters besonders nie, maar ook niks sleg nie. Ek sal definitief weer van hulle gebruik maak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.8
Mrt 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Albert T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2022

Dit was heerlik. Kamer was ruim en netjies. Ontbyt was uitstekend. Personeel was almal baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Colin D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2021

Excellent place to stay. The staff are friendly and helpful, the breakfast is good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zelda E
1 nag
4.2
Okt 2021

Ek het langs gaste beland wat geen respek vir ander gehad het nie. Het partytjie gehou in hul kamer. Die bestuur het my sonder probleme na'n stil kamer aan die anderkant van die hotel geskuif. Ontbyt is nie ingesluit wat ek bevraagteken vir die prys per nag. Ek het my selfoonlaaier vergeet en bestuur het vir my een geleen.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ernest A
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2021

Was rustig en ontspannend. Het dit baie geniet, was lekker vir 'n wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nichelle S
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2021

Waarde vir geld? Die hotel se fasiliteite is heeltemal op standaard maar daar is niks besonders aan die verblyf daar nie. Die diens is goed en professioneel en die ontbyt was lieflik met baie opsies, ek dink net die plek is 'n bietjie duur, aangesien ek dink mens kan baie beter en meer moderne verblyf kry vir dieselfe prys.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Reservations
Team City Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 422 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Montecasino-boulevard en Witkoppen-straat, Fourways, 2068, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA641a961f4a4a4e320a91229539e3ce4b25743c81a1a1455a42078d0e61ed3dbc653ac3cfc42e2b4de621e44929f4649a7de6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 690 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Corner of Montecasino Boulevard and Witkoppen Road Fourways 2068 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.024388179365 28.016720180898

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang