Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

City Lodge Hotel GrandWest

  • Kapasiteit: 344 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakes Gerwel-rylaan, GrandWest Casino and Entertainment World, Goodwood, 7475, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 640 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

City Lodge Hotel GrandWest is in 'n oorspronklike Kaaps-Hollandse styl gebou en skakel in by sy ligging in die GrandWest Casino-kompleks in Kaapstad. Die gerieflike ligging bied maklike toegang tot al die geriewe by die casino, insluitend 'n fliekteater, ysskaatsbaan, restaurante, kroeë, dobbelgeriewe en 'n speelarea vir kinders.

Die hotel het 176 kamers met lugversorging, 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n aparte bad. Daar is ook interverbonde gesinskamers. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n elektriese kluis vir 'n skootrekenaar en 'n lessenaar met beligting en kragpunte. Gratis WiFi is beskikbaar. Van die kamers is rolstoelvriendelik.

Die hotel het 'n raadskamer met sitplek vir 12, #Café-restaurant en skemerkelkiekroeg, 'n sprankelende swembad en oefengeriewe. Die hotel is 20 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, die middestad en die gewilde V&A Waterfront.

Die hotel, net soos die groep se ander eiendomme in Kaapstad, bied 'n verskeidenheid waterbesparings-toestelle en -stelsels ná die droogte van 2018.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Patrik S
Saam met vriende
5.0
Dit was uiteindelik reg. Daar was 'n fout met die bespreking. Ek het twee kamers bespreek, maar daar was net een. Hulle het vir my 'n tweede kamer geg...
Sien meer
Nov 2023
Ansie L
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, veilig en stil. Heerlike buffet-ontbyt. 11:00 uitklok was 'n beter tyd as die gewone 10:00.
Jun 2023
Racheline L
Saam met vriende
5.0
Dit was absoluut 'n aangename verblyf. Ons was vriendelik ontvang, die atmosfeer was rustig en ons het gerieflik geslaap.
Mei 2023
Kaamil D
Saam met lewensmaat
5.0
It was awesome. Very nice. The staff was very friendly. The hotel is very private, loved the pool, and the bar. All in all, I loved the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2023
Ronel S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, lekker geslaap. Loopafstand na Grand West Arena.
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Reservations
Team City Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Jakes Gerwel-rylaan, GrandWest Casino and Entertainment World, Goodwood, 7475, Wes-Kaap
  • Gaste dink City Lodge Hotel GrandWest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 344 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakes Gerwel-rylaan, GrandWest Casino and Entertainment World, Goodwood, 7475, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ffdbc720ecb408c11c6c1db8b7c7f2356f1378f6d366c01206cf85f97f0007bf8f83addee445a5b8f3db2812b24a9145829?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 640 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Jakes Gerwel Drive GrandWest Casino and Entertainment World 7475 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.919707941381 18.547893762589

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang