Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

City Lodge Hotel Hatfield

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Reservations
Team City Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 10 resensies vir City Lodge Hotel Hatfield
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.6/5
Magel S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magel S

Baie lekker.

Baie lekker gebly en gerieflik naby gewees waar ons die dag spandeer het.

Thembeka Z - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thembeka Z

Good.

It was good. I didn't have any challenges during my stay.

Carmen S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen S

Vriendelik ontvang en lekker geslaap!

Sophia by ontvangs is uiters bekwaam, vriendelik en behulpsaam. Ons kamer was pragtig en ons het die kuiertjie regtig geniet. Pragtig skoon en netjies, lekker bederf na die dag op Loftus.

Kevin S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin S

Staff were very friendly and helpful, but noisy on the one side of the hotel.

The first night was very noisy on the street side. The shower heads were broken, but we were moved to the quieter side for the next two nights, which was great.

Maryke V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke V

Baie aangenaam.

Vriendelike diens en professioneel. Skoon en gemaklik.

Christiaan Pieter V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan Pieter V

Baie lekker, lank gewag vir die kamer om skoon te maak.

Die wag vir die kamer om skoon te maak was bietjie lank gewees.

Nicola S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola S

Heerlike verblyf in baie netjiese kamers. Heerlike ontbyt.

Kamers aan die Plaza se kant is baie na aan die geraas van die kuierplekke. Kamers wat uitkyk op swembad is doodstil. Lugverkoeling het nie 100% gewerk nie. Baie netjies en skoon en heerlike buffet-ontbyt.

Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Prince M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prince M

Great location, friendly staff. Everything was well kept and beautiful. Made the stay worth it.

Thank you for the great stay, lovely staff always helpful and informative.

Adolf B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adolf B

Calm and tranquil.

Reception staff was friendly, professional and accommodating. Security staff was friendly.

Vanaf
Vanaf R1 145
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 145
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 368 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hildastraat 407, The Fields, Hatfield, Pretoria, 0028, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd74d048df07228d58465306a1ad1f65188649e3c0ff91df1be854f3913118f27ab2f7b037bd4075c86a08d57b3190329f0ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 145 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 407 Hilda Street The Fields 0028 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.749622770239 28.234798908234

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang